{"id":10464,"date":"2011-06-01T06:12:16","date_gmt":"2011-06-01T06:12:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10464"},"modified":"2011-06-01T06:12:16","modified_gmt":"2011-06-01T06:12:16","slug":"tolhekkostes-is-glo-gekook","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10464","title":{"rendered":"Tolhekkostes is glo gekook"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus gaan aansoek doen in terme van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om alle dokumentasie van SANRAL\/SANPAB te versoek wat sal aandui wat die werklike kostes van die Gautengse snelweg-opgradering sover is en wat die formule is wat gebruik word om die tariewe te bereken. Dit blyk uit &#8216;n berig van die dagblad The Star (30 Mei 2011) dat die gepubliseerde kostes van die projek deur SANRAL\/SANPAB die helfte minder as die werklike uitgawes is en dat SANRAL\/SANPAB nie baie deursigtig optree nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens adv. Anton Alberts, VF Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor vervoer, kom daar elke dag meer inligting na vore wat daarop dui dat die proses moontlik bekook is en dat die belastingbetaler en padverbruiker met &#8216;n slenter gevang word deur gedwing te word om te betaal vir &#8216;n duur projek wat blykbaar baie meer koste-effektief gehanteer kon gewees het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Benewens die feit dat nie alle kostes openbaar gemaak is nie, is daar steeds onduidelikheid oor die formule wat gebruik is om die tariewe te bepaal. Die afwesigheid van inligting het dit moeilik gemaak om behoorlik met SANRAL in gesprek te tree oor die verdienstelikheid, al dan nie, van hulle voorgestelde tariewe,&#8221; het Alberts verder ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus beskou ook die terughou van kerninligting rondom die projek as gronde vir die tersydestelling van die konsultasieproses aangesien die deelnemers ontneem word van hulle reg om behoorlik te reageer op die besluit wat SANRAL\/SANPAB geneem het.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/en\/blog\/254\">active instagram followers<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus gaan aansoek doen in terme van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om alle dokumentasie van SANRAL\/SANPAB te versoek wat sal aandui wat die werklike kostes van die Gautengse snelweg-opgradering sover is en wat die formule is wat gebruik word om die tariewe te bereken. Dit blyk uit &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10464\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tolhekkostes is glo gekook&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10464","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10464","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10464"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10464\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10464"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10464"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10464"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}