{"id":10446,"date":"2011-05-27T07:09:32","date_gmt":"2011-05-27T07:09:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10446"},"modified":"2011-05-27T07:09:32","modified_gmt":"2011-05-27T07:09:32","slug":"anc-wil-bruines-terugwen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10446","title":{"rendered":"ANC wil bruines terugwen"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC se prioriteit vir die nasionale verkiesing oor drie jaar sal wees om minderhede te sjarmeer, na aanleiding van sy verkiesingsterugslag in daardie gemeenskappe, het die ANC se verkiesingshoof Jessie Duarte hierdie week aan die Mail &amp; Guardian ges\u00ea.<\/p>\n<p>Duarte het ges\u00ea die ANC se verliese in wit, Indi\u00ebr en bruin gemeenskappe is verantwoordelik vir die party se algehele daling van 65,9% tot 61,95%. Sy het ges\u00ea dat die ANC werk aan &#8216;n tweeledige strategie vir die 2014-verkiesing: om die ondersteuning van minderheidsgemeenskappe terug te wen en meer positiewe dekking in die pers.<\/p>\n<p>Volgens Duarte is hulle bekommerd oor die groeiende verdeeldheid in die land.<\/p>\n<p>In &#8216;n ontleding vrygestel deur die Instituut vir Demokrasie in Afrika (Idasa) het minderheidskiesers ten gunste van die DA gestem. Die Idasa-dokument is saamgestel deur ontleders Justin Sylvester en Sithembile Mbete.<\/p>\n<p>ANC-sekretaris-generaal Gwede Mantashe het tydens die verkiesing verklaar dat die media die ANC se grootste opposisie in Suid-Afrika is, maar Duarte is versigtiger. &#8220;Die ANC moet positiewe nuus maak. Die Suid-Afrikaanse media sal voortgaan om die feit dat 97% van alle huise water het te ignoreer, en fokus op die 3%,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Mense word be\u00efnvloed deur die media,&#8221; het Duarte ges\u00ea. Mantashe het vroe\u00ebr ges\u00ea kommentaar van die ANC-jeugliga president Julius Malema oor wittes was dalk gesien as rassisties, maar ook wittes daavan beskuldig dat hulle oorgevoelig is.<\/p>\n<p>Volgens politieke ontleder Susan Booysen is &#8220;Kleurlinggemeenskappe (sic)&nbsp; berug vir hul migrasie.&#8221; Plaaslike dinamika het ook &#8216;n rol gespeel in die ANC se dalende ondersteuning in die bruin gemeenskappe, het Duarte ges\u00ea en bygevoeg dat &#8220;stamme&#8221; soos in Hessequa die ANC se ondersteuning sal geniet.<\/p>\n<p>Die Wes-Kaapse ANC het glo &#8216;n drie-jaar plan om die gety te draai. Reeds 93% van die swart stem in die townships gaan na die ANC. Volgens die WNNR het die DA slegs 2,6% van die ANC-stem ingepalm en hoofsaaklik uit minderheidsgemeenskappe danksy &#8216;n ho\u00ebr stempersentasie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/products\/9-lyustry\">\u043b\u044e\u0441\u0442\u0440\u0430 \u0438\u0442\u0430\u043b\u044c\u044f\u043d\u0441\u043a\u0430\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62776-interesnye-fakty-o-yurii-danilchenko.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0438\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC se prioriteit vir die nasionale verkiesing oor drie jaar sal wees om minderhede te sjarmeer, na aanleiding van sy verkiesingsterugslag in daardie gemeenskappe, het die ANC se verkiesingshoof Jessie Duarte hierdie week aan die Mail &amp; Guardian ges\u00ea. Duarte het ges\u00ea die ANC se verliese in wit, Indi\u00ebr en bruin gemeenskappe is verantwoordelik &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10446\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC wil bruines terugwen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10446","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10446","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10446"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10446\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10446"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10446"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10446"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}