{"id":10439,"date":"2011-05-26T13:51:45","date_gmt":"2011-05-26T13:51:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10439"},"modified":"2011-05-26T13:51:45","modified_gmt":"2011-05-26T13:51:45","slug":"praag-kla-julius-malema-in-den-haag-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10439","title":{"rendered":"PRAAG kla Julius Malema in Den Haag aan"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">PRAAG het &#8216;n klag teen mnr. Julius Sello Malema vir direkte en openbare  aanhitsing tot volksmoord gel\u00ea by die internasionale strafhof in Den  Haag. Dit volg nadat &#8216;n skrywe aan dr. Dan Roodt van PRAAG gerig is  waarin die nasionale vervolgingsgesag bekendmaak dat hy nie vir Malema  in terme van die volkereg gaan vervolg nie. Die klag word deur die  bekende sanger, mnr. Steve Hofmeyr, ondersteun.<\/p>\n<p>Julius Malema het sowel die Konvensie oor die bestraffing en  voorkoming van volksmoord as die Roomse statuut oortree deur sy liedere  &#8220;Skiet die Boer&#8221; en &#8220;Maak die Boer dood&#8221; te sing. Albei verdrae, wat  deur die Suid-Afrikaanse regering onderteken en bekragtig is, maak  &#8220;openbare en direkte aanhitsing&#8221; tot volksmoord &#8216;n internasionaal  strafbare misdryf.<\/p>\n<p>Indien die internasionale strafhof met die saak voortgaan, kan dit  beteken dat Malema uitgelewer kan word om in die Nederlandse hoofstad  tereg te staan. Roodt het in &#8216;n onderhoud met Radio sonder grense ges\u00ea  dat die Rwandese popsanger Simon Bikindi enkele maande gelede tot  vyftien jaar tronkstraf gevonnis is weens die sing van liedjies waarin  hy in 1994 Hutu&#8217;s aangemoedig het om Tutsi&#8217;s dood te maak.<\/p>\n<p>Roodt meen dat die huidige hofsake teen Malema waarin hy van  &#8220;haatspraak&#8221; aangekla word nie genoegsaam ernstig is nie. &#8220;Haatspraak&#8221;  is &#8216;n begrip wat n\u00e1 die tweede w\u00eareldoorlog in Europa onstaan het,&#8221; het  Roodt ges\u00ea. &#8220;Dit plaas beperkings op spraakvryheid omdat die uitdrukking  van gevoelens tussen etniese groepe daardeur belemmer word. Ook is dit  in die Suid-Afrikaanse gelykheidswet opgeneem, hoofsaaklik om as basis  vir aanklagte van rassisme jeens blankes te dien. In die Amerikaanse  wetgewing bestaan die begrip glad nie. In die geval van Malema het hy  egter nie net haatspraak nie, maar ook aanhitsing tot volksmoord, &#8216;n  veel ernstiger oortreding begaan. Dit is waarvoor ons wil h\u00ea hy moet  aangekla word. Regter Halgryn se uitspraak dat Malema aanhitsing tot  moord pleeg, ondersteun di\u00e9 siening en die getuienis wat in die  haatspraakverhore gelewer is, kan ook in die internasionale strafhof  gebruik word.&#8221;<\/p>\n<p> PRAAG voer sedert verlede jaar &#8216;n veldtog om die internasionale  gemeenskap oor die gevare van &#8216;n etniese konflik in Suid-Afrika in te  lig, asook die diskriminasie wat blankes en Afrikaners onder  Suid-Afrikaanse wetgewing moet verduur. In &#8216;n onderhoud met Radio  Jacaranda gister het Roodt ges\u00ea dat die aanhitsing waaraan Malema hom  skuldig maak, meer universeel erken word as dat apartheid &#8216;n sogenaamde  &#8220;misdaad teen die mensdom&#8221; was. &#8220;Die konvensie teen apartheid van die  sewentigerjare is nie deur die Westerse lande onderteken nie. Maar  buiten Amerika, Israel en enkele ander lande, het die meeste state die  konvensie teen volksmoord, asook die Roomse statuut, onderteken. Die  afkeer van aanhitsing tot volksmoord is dus veel wyer as di\u00e9 van  apartheid in die sewentigerjare,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p> Roodt het die publiek aangemoedig om by PRAAG aan te sluit. &#8220;PRAAG is  die enigste organisasie wat die Afrikaner se vryheidstryd werklik  internasionaliseer. As ons sien watter sukses die ANC met di\u00e9 strategie  gehad het, is dit van wesentlike belang.&#8221;<\/p>\n<p> Enigeen wat by PRAAG wil aansluit kan op <a href=\"http:\/\/praag.co.cc\/nl\">hierdie skakel<\/a> klik.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\/parodontolog-chto-eto-za-vrach-i-chem-on-zanimaetsya\/\">\u043a\u043b\u0438\u043d\u0438\u043a\u0430 \u043f\u0430\u0440\u043e\u0434\u043e\u043d\u0442\u043e\u043b\u043e\u0433\u0438\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>PRAAG het &#8216;n klag teen mnr. Julius Sello Malema vir direkte en openbare aanhitsing tot volksmoord gel\u00ea by die internasionale strafhof in Den Haag. Dit volg nadat &#8216;n skrywe aan dr. Dan Roodt van PRAAG gerig is waarin die nasionale vervolgingsgesag bekendmaak dat hy nie vir Malema in terme van die volkereg gaan vervolg nie. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10439\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;PRAAG kla Julius Malema in Den Haag aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-10439","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10439","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10439"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10439\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10439"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10439"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10439"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}