{"id":10432,"date":"2011-05-25T06:46:05","date_gmt":"2011-05-25T06:46:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10432"},"modified":"2011-05-25T06:46:05","modified_gmt":"2011-05-25T06:46:05","slug":"da-munisipaliteit-ondersoek-vir-korrupsie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10432","title":{"rendered":"DA-munisipaliteit ondersoek vir korrupsie"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het die Spesiale Ondersoekeenheid versoek om Gauteng se Midvaal-munisipaliteit te ondersoek. Zuma het di\u00e9 ondersoek na bewerings van korrupsie, wanbestuur en die verduistering van fondse aangevra, het die SABC berig.<\/p>\n<p>Die DA het di\u00e9 munisipaliteit verower in die plaaslike verkiesings. Bewerings van korrupsie, wanbestuur en geldverduistering het reeds voor die verkiesing gesirkuleer. Die Midvaalmunisipaliteit was v\u00f3\u00f3r die verkiesing ook in die hande van die DA.<\/p>\n<p>Die burgemeester van Midvaal, Tim Nast, s\u00ea egter die munisipaliteit het al agt jaar in &#8216;n ry &#8216;n skoon oudit gekry.<\/p>\n<p>&#8220;Dit kom nie as &#8216;n verrassing nie dat die aankondiging kom twee dae nadat die DA &#8216;n klinkende oorwinning in Midvaal behaal het,&#8221; het Nast aan die openbare uitsaaier ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;&#8216;n Mens kan nie help om te dink daar sit &#8216;n vorm van politiek daaragter nie.&#8221;<\/p>\n<p>Nast het ges\u00ea verskeie politieke partye, insluitende die ANC en die Vryheidsfront Plus, maak al jare lank di\u00e9 soort bewerings.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het alreeds met die Openbare Beskermer, die polisie en verskeie liggame saamgewerk oor die afgelope twee jaar. Ons sal ons volle samewerking aan die Spesiale Ondersoekeenheid ook bied.&#8221;<\/p>\n<p>Die SABC het ges\u00ea die proklamasie wat Zuma onderteken het, bevat min besonderhede. Dit s\u00ea die eenheid moet onder meer die onbehoorlike wegdoening met munisipale bestuurbates, die versuiming om gelde wat aan die raad geskuld word in te win en die ontplooiing van personeel op verkeerde posvlakke ondersoek.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/zdorov-e-i-ujut\/transport\/roliki\">\u0441\u043a\u0435\u0439\u0442 \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0432 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.theinsider.ua\/rus\/politics\/54eb7edf432fb\/\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het die Spesiale Ondersoekeenheid versoek om Gauteng se Midvaal-munisipaliteit te ondersoek. Zuma het di\u00e9 ondersoek na bewerings van korrupsie, wanbestuur en die verduistering van fondse aangevra, het die SABC berig. Die DA het di\u00e9 munisipaliteit verower in die plaaslike verkiesings. Bewerings van korrupsie, wanbestuur en geldverduistering het reeds voor die verkiesing gesirkuleer. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10432\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA-munisipaliteit ondersoek vir korrupsie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10432","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10432","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10432"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10432\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10432"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10432"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10432"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}