{"id":10405,"date":"2011-05-20T07:07:37","date_gmt":"2011-05-20T07:07:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10405"},"modified":"2011-05-20T07:07:37","modified_gmt":"2011-05-20T07:07:37","slug":"israel-woedend-vir-obama","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10405","title":{"rendered":"Israel woedend vir Obama"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Lid van die Likud-party in Israel het president Barack Obama die &#8220;nuwe Arafat&#8221; genoem wat Israel se vernietiging wil bewerkstellig, met verwysing na die afgestorwe Palestynse Bevrydingsle\u00ebrleier.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama het die Palestyne Donderdag gelyk gegee in hulle aandrang dat die toekomstige Palestynse staat op die grense v\u00f3\u00f3r die 1967-oorlog gegrond moet wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 skuif het groot woede in Israel ontketen. Israel s\u00ea die grense van &#8216;n Palestynse staat moet bepaal word deur middel van onderhandelinge.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n toespraak waarin die Amerikaanse beleid in die Midde-Ooste en Noord-Afrika uitgel\u00ea is, het Obama Donderdag die Palestyne se openingsposisie herhaal. Dit is slegs &#8216;n dag voor &#8216;n besoek aan Washington deur die Israeliese eerste minister Benjamin Netanyahu. Netanyahu is heftig gekant teen enige verwysing na die grense van 1967.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tot en met Donderdag was die Amerikaanse posisie dat die Palestynse se gedagte van &#8216;n staat wat gebaseer is op die grense van 1967, deur ooreenkomste bereik moet word waarin daar eers grond uitgeruil word met die Israeli&#8217;s.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaners het voorheen Israel se begeerte vir &#8216;n veilige Joodse staat deur middel van onderhandelinge ondersteun. Obama het egter di\u00e9 posisie Donderdag laat vaar ten gunste van die Palestyne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar heers groot verdeeldheid in Israel oor die Amerikaanse president se toespraak. Tsipi Livni, lid van die opposisie in die Knesset, s\u00ea indien Israel nie instem nie, sal die land verder internasionaal ge\u00efsoleer word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Joodse skenkers in die VSA het intussen gewaarsku dat Obama se herverkiesingsveldtog in die gedrang kan kom as hy volhou met sy vyandige houding teenoor Israel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige Joodse skenkers s\u00ea reeds Obama het Israeliese leiers te hard gedruk om&nbsp; konstruksie van nedersettings in betwiste gebiede te staak, &#8216;n deurgaanse element van Amerikaanse beleid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommiges is ook bekommerd dat Obama meer druk op die Israeli&#8217;s as die Palestyne plaas om vir vrede te onderhandel en s\u00ea hulle is teleurgesteld dat Obama nog nie besoek gebring het aan Israel nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/23-obshchee-vnutrennee-osveshchenie-kak-organizovat\">\u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a\u0438 \u0441\u0432\u0435\u0442\u043e\u0434\u0438\u043e\u0434\u043d\u044b\u0435 \u0434\u043b\u044f \u0432\u043d\u0443\u0442\u0440\u0435\u043d\u043d\u0435\u0433\u043e \u043e\u0441\u0432\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/2016\/01\/prokuratura-rozsliduye-nezakonnu-rekonstrukciyu-pam-yatnika-arhitekturi-v-centri-harkova-20170504566196\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Lid van die Likud-party in Israel het president Barack Obama die &#8220;nuwe Arafat&#8221; genoem wat Israel se vernietiging wil bewerkstellig, met verwysing na die afgestorwe Palestynse Bevrydingsle\u00ebrleier. Obama het die Palestyne Donderdag gelyk gegee in hulle aandrang dat die toekomstige Palestynse staat op die grense v\u00f3\u00f3r die 1967-oorlog gegrond moet wees. Di\u00e9 skuif het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10405\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israel woedend vir Obama&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10405","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10405","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10405"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10405\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10405"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10405"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10405"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}