{"id":10393,"date":"2011-05-19T03:27:22","date_gmt":"2011-05-19T03:27:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10393"},"modified":"2011-05-19T03:27:22","modified_gmt":"2011-05-19T03:27:22","slug":"da-anc-wats-die-verskil","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10393","title":{"rendered":"DA, ANC, wat&#8217;s die verskil?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/www.praag.co.za\/images\/stories\/roodt_dan4.jpg\" \/>Terwyl daar groot gewag gemaak gaan word van die toename in kiesersteun vir die DA, wat kunsmatig deur &#8216;n wegblystem in swart gebiede verhoog word, moet die vraag gevra word of enigiets in die land werklik verander het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groot ideologiese oorwinning van Links wat in die vroe\u00eb negentigerjare in die land plaasgevind het, is steeds gesond. Trouens, die toename in steun vir die DA het juis geskied omdat di\u00e9 party sy beleid en uitsprake beduidend na links verskuif het om in die ANC en SAKP se waters te vis. Mev. Zille se omhelsing van die Freedom Charter en die verwydering van die Verwoerdstandbeeld in Meyerton is sprekende voorbeelde hiervan. Enige sprake van &#8216;n politieke verandering in die land, is dus voortydig. Wat ons gadeslaan, is &#8211; soortgelyk aan die vorige opgewondenheid oor Cope &#8211; die opkoms van &#8216;n tweede linkse, kwasi-sosialistiese party. Geen van ons politieke probleme soos korrupsie, geweld, onwettige immigrasie en die oormatige sentralisering van mag gaan deur die DA opgelos word nie. In elk geval staan die party nog naastenby nie sterk genoeg om die nasionale regering oor te neem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ongelukkig het die Afrikaner se dilemma n\u00e1 hierdie verkiesing vergroot, eerder as wat dit verklein het. Die meeste Afrikanerkiesers stem blindelings vir die DA en word eintlik aan die neus rondgelei deur die liberale media en links-liberale Engelse kliek aan beheer van di\u00e9 party.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel dit aanvanklik geopolitieke sin gemaak het vir die VF Plus se leier om &#8216;n pos in die ANC-kabinet te aanvaar, het die party nie daarin geslaag om sy alliansie met die Zuma-beheerde ANC aan kiesers te kommunikeer nie. Hiermee saam het die VF Plus nie sy opposisie teen die ANC met genoegsame aggressie oorgedra nie, vandaar sy o\u00ebnskynlike mislukking om op die styging in blanke en Afrikanerdeelname aan die verkiesing te kapitaliseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die grootste enkele probleem in Suid-Afrika is &#8216;n gebrek aan waaragtige politieke denke. Totdat die linkse revolusie van die tagtiger- en negentigerjare ideologies en intellektueel beantwoord kan word, gaan enige konserwatiewe teenbeweging doodgebore bly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skoner administrasie van munisipaliteite deur die DA is op sy beste &#8216;n tweesnydende swaard. Die party het reeds in Kaapstad bewys dat hy bereid is om ho\u00eb belastings te hef ten einde die chaotiese verstedelingsproses in die land te stimuleer met die bou van huise en verskaffing van munisipale dienste aan mense wat nie daarvoor betaal nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waarna kan ons dus onder DA-beheerde munisipaliteite uitsien? Moontlik niks anders as meer doeltreffende sosialisme en die gepaardgaande bevordering van revolusion\u00eare &#8220;transformasie&#8221; deur die tweede grootste politieke party in die land nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/russian-bakes-build\/\">\u043a\u0430\u043a \u0441\u0434\u0435\u043b\u0430\u0442\u044c \u043f\u0435\u0447\u043a\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl daar groot gewag gemaak gaan word van die toename in kiesersteun vir die DA, wat kunsmatig deur &#8216;n wegblystem in swart gebiede verhoog word, moet die vraag gevra word of enigiets in die land werklik verander het. Die groot ideologiese oorwinning van Links wat in die vroe\u00eb negentigerjare in die land plaasgevind het, is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10393\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA, ANC, wat&#8217;s die verskil?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[],"class_list":["post-10393","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c22-dan-roodt"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10393","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10393"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10393\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10393"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10393"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10393"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}