{"id":10389,"date":"2011-05-17T06:15:54","date_gmt":"2011-05-17T06:15:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10389"},"modified":"2011-05-17T06:15:54","modified_gmt":"2011-05-17T06:15:54","slug":"ope-brief-aan-frans-cronje","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10389","title":{"rendered":"Ope brief aan Frans Cronj\u00e9"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Geagte Mnr. Cronj\u00e9,<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Reaksie op u brief aan Steve Hofmeyr.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek ken u nie persoonlik nie, maar ek neem aan u is &#8216;n geleerde man. Om hierdie rede neem ek die vrymoedigheid om eers die hele saak te vereenvoudig voordat ons die konteks daarvan bespreek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Popul\u00eare leiersfiguur van &#8216;n spesifieke kultuurgroep maak &#8216;n uitlating wat &#8216;n ander kultuurgroep beskou as neerhalend en rassisties in &#8216;n land waar ras verhoudinge &#8216;n knelpunt is.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek dink u sal met my saamstem dat hierdie naastenby die situasie beskryf.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek nooi u nou uit om die name Julius Malema en Steve Hofmeyr in hierdie stelling om die beurt te gebruik. Ons sien dus dat beide hierdie persone hulle self moontlik kan skuldig maak aan presies dieselfde optrede. Ek is seker u het ook &#8216;n aanvallende brief aan Julius Malema geskryf in die publieke oog waar u dit duidelik gemaak het dat hy &#8216;n verleentheid en &#8216;n skande  is en dat hy sy &#8220;groot gevolg gebruik om woede en haat te saai&#8221;. (Ek sal bly wees as u die brief aan ons kan beskikbaar maak, want ek kry dit nog nie in die hande nie)<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou moet ons die konteks van die saak bespreek. Julius Malema het in die laaste paar maande 3 (drie) uitsprake gemaak wat my as wit man beledig en bekommer. Drie uitsprake wat direk implikasies inhou vir my manier van lewe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eerste is die sing van &#8220;Kill the Boer&#8221;. U &#8220;kom dalk vanuit &#8216;n plaasomgewing&#8221; (wat dit ook al mag beteken), maar ek en my vrou en ons 2 seuntjies (2 jaar en 6 maande oud) is nog steeds op die plaas. Lewe u met die wete dat wat met klein Willemien Potgieter gebeur het kan ook met u kinders gebeur omdat die regering van die dag veg om &#8216;n uiters rassistiese term soos &#8220;Kill the Boer&#8221; te probeer regverdig? Wat sou u gevoel wees as Steve &#8216;n liedjie gesing het met die woorde &#8220;Kill the K&#8230;.r&#8221; in? Dog sien ek nie die Instituut wat u verteenwoordig in die hof om hierdie saak aan te spreek nie? Dink u nie &#8216;n uitspraak waar mense se lewens letterlik bedreig word is dalk belangrik genoeg om op te reageer nie?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tweedens maak Julius Malema die uitspraak dat alle wittes misdadigers is. Kan u vir my verduidelik hoe op aarde is hierdie nie &#8216;n uiters rassistiese uitlating en &#8216;n oortreding van die Grondwet nie? Ek het ook hier u brief misgelees in die media.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Derdens word die bedreiging van die onteiening van ons grond &#8216;n al groter wordende realiteit. Indien dit die geval is sal ek ook binnekort in my skrywes moet insluit dat ek &#8220;vanuit &#8216;n plaaslike omgewing kom&#8230;&#8221; voor hulle my grond onteien het. U dink nie uitsprake soos die be\u00efnvloed die rasverhoudings nie? U dink nie die implikasies van so uitlating moet dalk genoem word nie?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verder is u ook duidelik bewus van die mag wat Julius Malema het. Ek haal u skrywe aan van 14-04-2011 in Business Day:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">It must come as no surprise, therefore, that the politics of the country will increasingly gravitate towards these numbers . Your readers must therefore be left in no doubt that Mr Malema and his youth league can achieve every political and economic policy aim that they have set for themselves.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Doelwitte soos &#8220;Kill the Boer&#8221;, &#8220;Wittes is misdadigers&#8221; en &#8220;onteiening van grond&#8221;? Tog wil u voorgee dat Malema se uitlatings nie so erg is in vergelyking van Steve se optrede nie?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kom ons kyk na die konteks van Steve se lied.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het sopas na die lied geluister en indien ons kyk na die woorde weerspie\u00ebl dit die Afrikaner se geveg om ons kultuur te beskerm hier aan die Suidpunt van Afrika deur verskillende moeilike tye. Die &#8220;feite&#8221; in die lied kan dus nie bevraagteken word nie,  slegs die gebruik van die enkele rassistiese aanhaling. Indien ons verder die konteks bestudeer sien ons dat Steve die liedjie as &#8216;n teenfoeter vir die gebruik van &#8220;Kill the Boer&#8221; daarstel. U besef dit dalk nie, maar ons Afrikaners (ek sluit hiermee dan die liberale Afrikaners uit na aanleiding van u skrywe) voel nog erger gemarginaliseer deur die sing van &#8220;Kill the Boer&#8221; as wat &#8216;n swart mens kan voel oor die gebruik van die woord k&#8230;r. Dit blyk egter uit u skrywe dat u nie alle kulture oor dieselfde kam skeer in Suid-Afrika nie en dat dit met u in orde is as een leier van een kultuur dit doen, maar nie as &#8216;n ander nie&#8230;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie subjektiwiteit laat &#8216;n mens wonder of die verslae wat die instituut waaraan u verbonde is, nie dalk ook op dieselfde wyse hanteer word nie. Ek is baie keer verbaas oor die statistieke wat deur die instituut voorgel\u00ea word, want dit verskil hewig met dit wat ons gewone mense ervaar&#8230;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op &#8216;n meer praktiese noot blyk dit ook dat u oningelig was rakende die woorde van die liedjie want u skryf: &#8220;Ek verneem dat jy beplan om &#8216;n liedjie oor &#8220;k****rs&#8221; te sing&#8221;. Indien u nog nie bekend is met die lirieke nie, kan ek u inlig dat die term k&#8230;.r net een keer voorkom en dat dit na &#8216;n geskiedkundige konteks verwys. U sinskonstruksie het egter self &#8216;n rassistiese ondertoon&#8230; Moes u nie dalk iets geskryf het in die lyn van &#8220;&#8216;n lied met &#8216;n rassistiese term&#8221; of so iets nie? U skrywe laat dit voorkom of u na die kollektief verwys wat baie meer rassisties is as wat Steve se geskiedkundige konteks is. (Ek is seker u het dit nie so beplan nie, maar dalk kan u daarop let in die toekoms)<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Persoonlik dink ek u het oorreageer op beperkte inligting, sowel as die feit dat u nie die konteks in ag geneem het nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek wil ook dan nou van die geleentheid gebruik maak om u brief meer direk aan te spreek:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geagte mnr. Hofmeyr,<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek verneem dat jy beplan om &#8216;n liedjie oor &#8220;k****rs&#8221; te sing as die regter in die Julius Malema-haat-spraakverhoor in die guns van mnr. Malema besluit.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos reeds geskryf het u nie die lirieke bestudeer nie, maar tog besluit om hierdie aggressiewe en beledigende brief te publiseer (ons hoop almal van harte dat hierdie nie die amptelike werkswyse van die Instituut is nie).<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jou dreigement is rassisties in die ergste tradisies van rassistiese nasionalisme en ondermyn die posisie van wit mense in Suid-Afrika.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">U verwysing na &#8220;rassistiese nasionalisme&#8221; is &#8216;n blatante veralgemening. Indien u die konteks in ag neem is hierdie &#8220;rassistiese dreigemente&#8221; direk gelyk aan die &#8220;rassistiese dreigemente&#8221; wat Julius Malema maak. Die vraag op almal se lippe is hoekom mag Julius Malema dan hierdie uitsprake maak, maar ons nie? Is ons nie veronderstel om dieselfde regte en onder dieselfde wette te val nie? Hoekom word net die wit mense as &#8220;rassisties&#8221; uitgesonder terwyl ons wette het wat wit mense op die kleur van hulle vel van werk ontneem?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jy is klaarblyklik onbewus van die feit dat wit mense &#8216;n baie bevoorregte en omstrede posisie in Suid-Afrika beklee.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos voorheen genoem is, het u subjektiewe houding teenoor die saak die Instituut se navorsing ook in gedrang gebring. Sluit u die 900 000 wit mense in plakkerskampe by hierdie getal in of maak ons of hulle nie bestaan nie? Ek neem ook aan dit sluit die sowat 800 000 blankes, wat nie meer kans gesien het vir die situasie in Suid-Afrika nie, ook uit?  Ek gee u gelyk dat ons posisie omstrede is, maar definitief nie in die konteks wat u daarna verwys nie. Omstrede in die konteks van ongeveer 4000 plaasmoorde waar die aanvallers in &#8216;n verre meerderheid jong swart mans is en niemand braaf genoeg is om dit te erken nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hul langtermyn-toekoms in die land hang af van in hoe &#8216;n mate hulle daardie posisie kan gebruik om &#8216;n meer stabiele, regverdige en voorspoedige samelewing te bevorder.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat interessant is van hierdie sin is dat u na die wit mense verwys as &#8220;hul&#8221;. U sluit u self dus nie in by hierdie groep nie. Ek neem aan dat u dus verwys na die &#8220;nie-liberale wittes&#8221;? Hier kry die &#8220;hulle&#8221; weer die skuld, wat die verantwoordelikheid is van die regering om &#8216;n stabiele, regverdige en voorspoedige samelewing te bevorder word nou &#8220;ons&#8221; verantwoordelikheid. Indien dit nie gebeur nie sal &#8220;julle- die liberale Afrikaner en die regering&#8221; sekerlik weer die &#8220;ons&#8221; daarvoor die skuld gee.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jy, aan die ander kant, gebruik jou groot gevolg om woede en haat onder jong wit mense te saai.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sou jy na die lirieke gaan luister is daar geen boodskap van geweld of woede nie, maar eerder &#8216;n lied wat die swaarkry van &#8220;ons&#8221; uitbeeld, die boodskap dat ons deur dit alles oorleef het en &#8216;n gebed ter sake. Hoe bevorder dit haat onder jong wit mense?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is ongelooflik dat jy klaarblyklik nietemin glo dat hierdie gedrag die posisie van wit Suid-Afrikaners kan verbeter.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons&#8221; posisie in Suid Afrika&#8230; Ons word vermoor op ons plase, gedreig met onteiening, ons kinders se opvoeding lei onder wanbestuur, ons kultuur lei onder wetgewing&#8230; Maar die oomblik as iemand opstaan om iets aan &#8220;ons&#8221; posisie te doen dan is dit mense soos u wat gal braak. Steve dreig niemand met geweld nie, hy vergestalt die frustrasie en woede van ons mense in &#8216;n lied&#8230; Ek is verbaas dat u, wat by &#8216;n instituut verbonde is om hierdie tipe gedrag te bestudeer nie kan insien wat hier gebeur nie. Weereens kan ons net hoop die instituut deel nie hierdie karakter eienskappe nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die teenoorgestelde is waar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">As &#8216;n noemenswaardige aantal swart mense sou begin dink dat jy die sieninge van alle wit mense verteenwoordig, stel jy hul toekoms in hierdie land in gevaar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat is hierdie siening? Dat &#8220;ons sal oorleef&#8221;? Gun u ons nie hierdie siening dat ons gaan oorleef nie? Stel die feit dat &#8220;ons sal oorleef&#8221; die toekoms van die land in gevaar?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit skeel jou blykbaar ook min dat Suid-Afrika se vreedsame transformasie sowel as die vergewensgesindheid van swart Suid-Afrikaners iets merkwaardigs was.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met ander woorde- Ons moet dankie s\u00ea ons is nie almal vermoor nie, net 4000 van ons mense. Ons moet so dankbaar wees dat ons maar moet opgee op ons regte?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sou jy die soort vernedering wat deur swart mense ervaar is so maklik kon vergewe as dit jou ouers en grootouers was?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">U is duidelik nie bekend met &#8220;ons&#8221; geskiedenis nie. Ek daag u uit om &#8216;n vergelyking te tref met 26 000 vroue en kinders wat in kampe gesterf het terwyl hulle soos diere in hokke aangehou is en ons plase tot die grond afgebrand is&#8230;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek skryf nie hier oor die handjievol swart politieke leiers wat hul bevrydingstryd se sogenaamde verbintenis tot nie-rassigheid geskend het nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek skryf eerder oor die veel groter aantal gewone swart mense wat net soos soveel gewone wit mense hulle daartoe verbind het om saam &#8216;n beter Suid-Afrika te bou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die probleem is dat die mag in die hande van hierdie klein groepie is en dat hulle ons gewone wit mense se regte vertrap en sodoende die voorbeeld stel vir hulle volgelinge.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is belangrik dat jy weet ek kom vanuit &#8216;n plaasomgewing, so ek weet presies wat &#8220;kill the boer&#8221; kan beteken en wat die implikasies daarvan kan wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie stelling is &#8216;n belediging aan elke Boer. Die feit dat u dalk uit &#8216;n plaasomgewing kom maak nie van u &#8216;n kenner oor die onrus en dreigende omstandighede wat ons elke dag moet beleef nie. U poging om ons vrese sommer af te maak as iets nietigs wat u toevallig kan ingooi in u skrywe om u punt kredietwaardig te maak is net so erg soos Julius se sing van die lied.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar ek s\u00ea vir jou, as jy dink dat ons rassisme met rassisme kan beveg, dan is jy net so &#8216;n groot gek as wat jy &#8216;n rassis is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is ironies dat u Steve dreig met die feit dat hy &#8216;n gek en &#8216;n rassis is as hy hierdie spesifieke roete wil volg&#8230; U doen presies dieselfde as wat Steve doen deur hom te dreig met &#8216;n etiket.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is vir my &#8216;n verleentheid om te dink dat jy as &#8216;n leiersfiguur van enige aard in die wit en Afrikanergemeenskappe opgeduik het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Is dit ook vir u &#8216;n verleentheid dat Julius Malema &#8216;n leiersfiguur is wat onder sekere wit mense ondersteun word? Hoe kan hy (Steve) vir u &#8216;n verleentheid wees as u uself in elk geval distansieer van &#8220;hulle&#8221;. Of Steve reg of verkeerd is, hy probeer ten minste iets doen om ons mense se situasie aan te spreek. As navorser moet u nie dalk let op die rede hoekom so baie mense hierdie aksie ondersteun nie? Indien Steve geen ondersteuning gehad het nie, sou u hom alleen kon blameer, maar die feit dat hy so geweldige ondersteuning kry moet tog sekerlik &#8216;n aanduiding wees van &#8216;n groter frustrasie onder &#8216;n groot groep mense, nie waar? Hy sien die ongeregtigheid raak en sit dit op die publieke platform. As mens so daaroor dink- Hy is besig om julle werk te doen, want julle kan duidelik nie ons frustrasie raaksien in julle navorsing nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jy is &#8216;n verleentheid vir liberale Afrikaners en &#8216;n skande vir Suid-Afrika.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek kan u belowe, baie Afrikaners (&#8220;ONS&#8221;) wat hierdie brief lees voel as volg:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy is &#8216;n verleentheid vir ware Afrikaners en &#8216;n skande vir Suid-Afrika omdat jy &#8216;n hele kultuurgroep se vrese en frustrasie nie kan raaksien nie al is dit jou beroep!&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vriendelike groete&#8230;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Johan van der Merwe.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\/blog\">\u0434\u0435\u0441\u043d\u044b \u043a\u0440\u0430\u0441\u043d\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geagte Mnr. Cronj\u00e9, Reaksie op u brief aan Steve Hofmeyr. Ek ken u nie persoonlik nie, maar ek neem aan u is &#8216;n geleerde man. Om hierdie rede neem ek die vrymoedigheid om eers die hele saak te vereenvoudig voordat ons die konteks daarvan bespreek. &#8220;&#8216;n Popul\u00eare leiersfiguur van &#8216;n spesifieke kultuurgroep maak &#8216;n uitlating &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10389\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ope brief aan Frans Cronj\u00e9&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10389","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10389","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10389"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10389\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10389"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10389"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10389"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}