{"id":10378,"date":"2011-05-16T05:15:30","date_gmt":"2011-05-16T05:15:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10378"},"modified":"2011-05-16T05:15:30","modified_gmt":"2011-05-16T05:15:30","slug":"een-mening-wat-almal-pas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10378","title":{"rendered":"Een mening wat almal pas?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Dit lyk of Naspers se koerante nou hulle hoofartikelkommentaar &#8220;gesentraliseer&#8221; het &#8211; net soos hulle met hul boekeredakteur gedoen het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beeld het Donderdag &#8216;n hoofartikel gepubliseer waarin die besluit van die Suid- en Wes-Kaapse sinode van die NG Kerk om die Belhar-belydenis te aanvaar, geprys en as die regte besluit bestempel is. Hierdie hoofartikel verskyn Vrydag in Die Volksblad woord vir woord as die mening van daardie blad se redakteur in die hoofartikelkolom!<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En die interessante is dat in Dawie se weeklikse kolom in Saterdag se Die Burger gebruik gemaak word van feitlik presies dieselfde argumente as wat in die Beeld\/Volksblad artikels gebruik is &#8211; veral ten opsigte van hulle siening dat die besluit om Belhar goed te keur, die begin is om die &#8220;onreg&#8221; reg te stel van die NG Kerk se besluit in 1857 (dis reg, 154 jaar gelede) om afsonderlike dienste vir anderskleuriges  (bruines) te hou. Iemand is duidelik besig om vir iemand voor te skryf!<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het in kommentaar op Volksblad se webblad gevra wat nou aangaan?  Is Naspers nou besig om hoofartikels ook te sentraliseer soos hy dit doen vir boekresensies?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Want dit is &#8216;n vreemde ding in die koerantwese.  As redakteur van een van Perskor se vier Afrikaanse dagblaaie van die vroe\u00eb tagtigs, het ek nou nie elke dag self die hoofartikel geskryf nie, maar die Adjunkredakteur en ek het gewoonlik eers saamgesit en ons standpunte uitgepraat en geformuleer voordat een van ons dit gaan sit en skryf het &#8211; en ek het die finale weergawe goedgekeur.  Ons het dikwels in die bre\u00eb met ons kollegas saamgestem oor &#8216;n betrokke saak, maar dit in ons eie woorde en met eie beklemtonings of nie-beklemtonings gestel. En by geleentheid het ons soms sterk van hulle verskil oor sekere sake.  (Ek kan voorbeelde gee as daarop aangedring word, maar eintlik is dit ou stories wat lank nie meer saak maak nie.)<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Feit is dat die onafhanklikheid van &#8216;n koerantredakteur &#8211; natuurlik binne die bre\u00eb riglyne van die koerantgroep &#8211;  nog altyd &#8216;n ongeskrewe reg was &#8211; ook in die Engelstalige koerantwese en vandag steeds in die Britse koerantegroepe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar as Naspers nou begin afwyk van daardie &#8220;reg&#8221; en sy koerante se hoofartikels begin sentraliseer, is die eerste vraag wat gestel word: Wie is dan die HOOFredakteur? Wie skryf voor wat in die gedeelde hoofartikels (en in verwante rubrieke en meningsartikels) moet verskyn en wat nie! Kan ons &#8216;n naam kry dat ons weet met wie ons te doen het?  Is dit Tim of Ainsley Moos of Koos Bekker of dalk daardie Weideman-antie wat nie meer van Hofmeyr-tee hou nie maar nou hoofuitvoerende beampte van Media24 is?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit kan wees dat ek oorreageer en dat Moos van die Volksblad maar net so baie van Beeld se hoofartikel gehou het dat hy dit net so oorgeneem het as sy eie. Maar dit bly &#8216;n vreemde ding om te doen. Dit is afstanddoening van jou reg op &#8216;n eie vertolking &#8211; of sommer net bleddie luigeid!<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek wou hierdie vrae ook op Beeld se webblad vra, maar die afgelope tyd laat Beeld nie sommer ruimte op sy webblad toe vir kommentaar op sy hoofartikels &#8211; en dikwels op meningsartikels van sommige van sy omstrede redaksielede nie. Ek dink dit is omdat hulle so kwaai deur hulle eie lesers gelooi is oor goed wat hulle kwytraak &#8211; soos juis weer oor hierdie Belhar-besluit. Die NG-lidmate looi daai sinode &#8211; en sommer ook veral Die Burger vir sy steun aan die besluit.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Naskrif: En toe ek pas op Volksblad se webblad inskakel sien ek dat  die inset wat ek daar geplak het en dieselfde vrae stel wat ek hierbo gestel het, verdwyn het! Ek het gevra vir &#8216;n verduideliking, maar teen die skrywe hiervan nog nie een gekry nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-90\/verhnjaja-odezhda\">\u0440\u0430\u0441\u043f\u0440\u043e\u0434\u0430\u0436\u0430 \u0432\u0435\u0440\u0445\u043d\u0435\u0439 \u043e\u0434\u0435\u0436\u0434\u044b \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ipress.ua\/ru\/news\/prokurora_harkova_uvoleno_111840.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit lyk of Naspers se koerante nou hulle hoofartikelkommentaar &#8220;gesentraliseer&#8221; het &#8211; net soos hulle met hul boekeredakteur gedoen het. Beeld het Donderdag &#8216;n hoofartikel gepubliseer waarin die besluit van die Suid- en Wes-Kaapse sinode van die NG Kerk om die Belhar-belydenis te aanvaar, geprys en as die regte besluit bestempel is. Hierdie hoofartikel verskyn &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10378\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Een mening wat almal pas?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[54],"tags":[],"class_list":["post-10378","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c41-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10378","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10378"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10378\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10378"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10378"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10378"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}