{"id":10377,"date":"2011-05-16T05:08:56","date_gmt":"2011-05-16T05:08:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10377"},"modified":"2011-05-16T05:08:56","modified_gmt":"2011-05-16T05:08:56","slug":"medupi-kragstasie-in-chaos-gedompel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10377","title":{"rendered":"Medupi-kragstasie in chaos gedompel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Ingeligte bron het aan &#8216;n internetwebwerf vertel wat werklik by die twee Eskomkragstasies, wat nog in aanbou is, gebeur het. Die media verswyg die gebeure en hou die publiek skaamteloos oningelig, volgens werknemers.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">By die Kusile-kragstasie in Mpumalanga naby Witbank, het die swart werkers Dinsdag 3 Mei 2011 begin staak oor dinge waaroor hulle ontevrede was, hulle is in kennis gestel dat die staking onwettig is en dat hulle moet terugkeer werk toe.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die swartes het toe op Vrydag 6 Mei 2011 weer by die werk aangemeld, maar toe verneem dat die stelsel &#8220;geen werk, geen betaling&#8221; (no work no pay) van toepassing is. Hulle was toe ontevrede omdat hulle nie vergoeding sou kry vir die dae wat hulle gestaak het nie. Die situasie het onmiddelik handuit geruk en die swartes het begin plunder, twee van die konstruksiefirmas by die kragstasie se kantore is afgebrand, so ook &#8216;n reuse-mobiele kraan en verskeie voertuie, talle ander voertuie is deur die woedende swartes erg beskadig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die Hoofbestuurder van Eskom, Brian Dames is die skade in daardie stadium beraam op R60 miljoen. Vanoggend 10 Mei 2011 het chaos ook uitgebreek op die Medupi-kragstasie op Ellisras, wat ook nog in aanbou is, toe die 15 000 werkers daar ter ondersteuning van die swartes by Kusile-kragstasie tot geweld oorgegaan het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Binne enkele minute is die kantoorgeboue, mobiele krane en twee voertuie van Kentz-konstruksie op Medupi aan die brand gesteek; voertuie op hulle dakke omgerol en verskei bakkies en karre se ruite uitgeslaan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In een stadium was daar 5 brandweerwaens op Medupi, met nog op pad, dit het gewemel van polisie, maar onder die omstandighede kon hulle seker nie veel meer doen as om handtekeninge te vra nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die loop van die oggend het 6 ambulanse en 3 noodvoertuie by die kragstasie opgedaag. Swartes wat nie aan die geweld wou deelneem nie, is aangeval, en van hulle het soos besetenes by die hekke uitgevlug, die vlaktes in, nog met die gereedskap in die hand waarmee hulle besig was, ander het op voertuie en waterkarre geklim net om uit die kragstasie te kom. Die skade hier kan soveel as R100 miljoen of meer beloop.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teen vroegmiddag het die polisie die ingange na Ellisras afgesper en bewaak, aangesien hordes swartes op pad is dorp was om die blanke werkers van Kentz aan te val in die wooneenhede wat deur Kentz gehuur word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alle blankes in Kentz se diens, waarvan my broer een is, het opdrag ontvang om met hulle Kentz-werknemerkaarte hulle voertuie op Kentz se rekening vol brandstof te maak en onmiddelik die dorp te verlaat. Volgens Kentz se topbestuur sal Medupi om veiligheidsredes gesluit wees tot na die verkiesing.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kyk mens na die verloop van gebeure, is dit duidelik dat daar geen begrip is nie, maar net opgehoopte haat teen die blankes. Die regering kerm oor werkskepping, maar die wat werk het, wil nie werk nie, en vernietig alle strukture met hul optrede, hoe verder die konstruksiewerk aan Medupi vorder, hoe meer werkgeleenthede sal daar wees, maar mense besef dit nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/nastol-nye-igry\/logicheskie\">\u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d \u0438\u0433\u0440\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Ingeligte bron het aan &#8216;n internetwebwerf vertel wat werklik by die twee Eskomkragstasies, wat nog in aanbou is, gebeur het. Die media verswyg die gebeure en hou die publiek skaamteloos oningelig, volgens werknemers. By die Kusile-kragstasie in Mpumalanga naby Witbank, het die swart werkers Dinsdag 3 Mei 2011 begin staak oor dinge waaroor hulle &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10377\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Medupi-kragstasie in chaos gedompel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10377","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10377","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10377"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10377\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10377"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10377"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10377"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}