{"id":10371,"date":"2011-05-12T10:56:36","date_gmt":"2011-05-12T10:56:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10371"},"modified":"2011-05-12T10:56:36","modified_gmt":"2011-05-12T10:56:36","slug":"da-od-lede-loop-oor-na-vf-plus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10371","title":{"rendered":"DA-, OD-lede loop oor na VF Plus"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n  Aantal sleutelrolspelers van die Demokratiese Alliansie en die Onafhanklike  Demokrate in Gauteng&nbsp;is vandag amptelik deur die VF Plus in hul nuwe  politieke tuiste verwelkom.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr.  Christo Smith het kort voor die OVK se afsnytyd vir die nominasie van kandidate  as sittende raadslid van die DA in Midvaal bedank en hom by die VF Plus  aangesluit.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens  die leier van die VF Plus in Gauteng, mnr. Jaco Mulder, vorm die Midvaal en  Kaapstad munisipaliteite \u2018n steunpilaar vir die DA-verkiesingsveldtog terwyl \u2018n  donker wolk oor Midvaal hang vanwe\u00eb ondersoeke na  korrupsie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander  prominente lede wat hulself by die VF Plus aangesluit het is mnr. Craig Bennetts  wat as sittende raadslid van die DA in die&nbsp; Ekurhuleni-metroraad aan die  Oos-Rand bedank het en \u2018n DA-genomineerde kandidaat van Suidheuwels,  Johannesburg, me. Tess.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n  Voormalige leier van die OD in Gauteng, mnr. Brian Power, staan ook as kandidaat  vir die VF Plus in Johannesburg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mense  keer die liberale raas en blaas politiek van die DA en OD die rug toe en keer  terug na hul wortels. Die VF Plus word toenemend gesien as die natuurlike  politieke tuiste van mense wat met \u2018n Christelike waardestelsel wil bydra tot  werklike oplossings.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  Vryheidsfront Plus se navorsing onder die meer as 130 000 persone wat sy  tolhekpetisie geteken het, dui daarop dat die party gaan groei in die komende  plaaslike owerheidsverkiesing. Daar is vasgestel dat tussen meer as 70% van die  ondertekenaars bereid sal wees om die VF Plus in die verkiesing te steun.  Volgens adv. Anton Alberts, VF Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor Kommunikasie,  is die steun \u2018n mengsel van ou en nuwe ondersteuners. \u201cHeelwat van die  petisielede het aangedui dat hulle vir die eerste maal die VF Plus gaan steun  weens sukses wat die party behaal met die beskerming van die belastingbetaler  teen uitbuiting.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  VF Plus is tans die derde grootste opposisieparty in Gauteng naas die DA en  Cope. Met die binnegevegte in Cope asook groei in steun vir die VF Plus kan die  party dalk na die verkiesing van 18 Mei 2011 groei tot die tweede grootste  opposisieparty in Gauteng.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  VF Plus sal na die verkiesing bereid wees om saam met ander opposisiepartye  koalisies te vorm soos die party in 2006 in Kaapstad en George gedoen  het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  VF Plus gee op hierdie wyse aan Afrikaners, minderhede en kiesers wat sy  waardestelsel deel, inspraak in plaaslike regering.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/detskiy-transport\/detskie-dvuhkolesnye-velosipedy\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0432\u0435\u043b\u043e\u0441\u0438\u043f\u0435\u0434 \u0443\u043a\u0440\u0430\u0438\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/28.08.2014\/naznachen_novyj_prokuror_harkovskoj_oblasti\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Aantal sleutelrolspelers van die Demokratiese Alliansie en die Onafhanklike Demokrate in Gauteng&nbsp;is vandag amptelik deur die VF Plus in hul nuwe politieke tuiste verwelkom. Mnr. Christo Smith het kort voor die OVK se afsnytyd vir die nominasie van kandidate as sittende raadslid van die DA in Midvaal bedank en hom by die VF Plus &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10371\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA-, OD-lede loop oor na VF Plus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-10371","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10371","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10371"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10371\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10371"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10371"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10371"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}