{"id":10354,"date":"2011-05-10T07:26:40","date_gmt":"2011-05-10T07:26:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10354"},"modified":"2011-05-10T07:26:40","modified_gmt":"2011-05-10T07:26:40","slug":"onthou-20-mei-1983","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10354","title":{"rendered":"Onthou 20 Mei 1983"},"content":{"rendered":"<p>Op 20 Mei 1983 om ongeveer twintig oor vier die middag het die Kerkstraatbom in die&nbsp; Pretoriase middestad ontplof.<\/p>\n<p> Die ANC het hiervoor verantwoordelikheid aanvaar.<\/p>\n<p> Ten tye dien Eugene de Kock &#8216;n 212-jaarvonnis uit omrede hy die organiseerders en medewerkers van sulke dade uitgesnuffel het en onskadelik gemaak het. Hy het dit gedoen vir ons veiligheid en per<br \/> instruksie van sy meerderes.<\/p>\n<p> Ek versoek elke organisasie en induwidue om te oorweeg om op die aand van die 20ste Mei in klein groepies te vergader op verskillende plekke en volksliedere te sing.<\/p>\n<p> Die sing van volksliedere het verskeie gevolge<\/p>\n<ol>\n<li>Dit intimideer die vyande van ons volk;<\/li>\n<li>dit inspireer nie-deelnemende volksgenote om betrokke te raak by volksaksies;<\/li>\n<li>dit is lekker om volksliedere in groepe te sing.<\/li>\n<\/ol>\n<p> Dit is heeltemal wettig om groepe onder 14 persone byeen te h\u00ea. Sou u &#8216;n groep groter as 14 persone beoog, sal u dit met die plaaslike owerheid en polisie bespreek en die nodige toestemmings kry.<\/p>\n<p> Ek versoek dat niemand deelneem hieraan as &#8216;n spesifieke groep nie, maar as &#8216;n burger wat nie te vinde is vir terrorisbendes wat tans aan bewind van die land is nie. Deur dit te doen sal u te kenne gee<br \/> dat daar &#8216;n gevoel onder die volk is wat weerstand wil bied teen die huidige situasie, hetsy dit bloot miskenning is van ons volk se bestaan, diskriminerende wetgewing, polisiegeweld of enige van<br \/> die tientalle redes hoekom dit nodig is om weerstand te toon.<\/p>\n<p> Op hierdie wyse kan elke wetsgehoorsame man ook deelneem aan die stryd tot &#8216;n volk se ontwaking. Deur nie namens spesifieke organisasies deel te neem nie versterk die gevoel dat ons tog kan saamwerk.<\/p>\n<p> Teikentyd: &nbsp; &nbsp; &nbsp; &nbsp; &nbsp; 20:00 op 20 Mei 2011<br \/> Teikengebied: &nbsp;&nbsp; u eie omgewing<\/p>\n<p> Maak publisiteit hiervoor per e-pos, sosiale netwerke en onder vriende, sodat hierdie aksie wye ondersteuning geniet. Daar is geen sentrale reelings komitee of enige georganiseerde struktuur nie; ek rig hierdie versoek in my eie hoedanigheid as Boer en as Afrikaner.<\/p>\n<p> Ek hoop u geniet die organisering hiervan, oud en jonk kan deelneem en daarvan &#8216;n lekker geleentheid maak, neem foto&#8217;s en stuur dit aan plaaslike koerante, met u eie persoonlike storie van hoekom die volk<br \/> besig is om te ontwaak!<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casino bonus<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op 20 Mei 1983 om ongeveer twintig oor vier die middag het die Kerkstraatbom in die&nbsp; Pretoriase middestad ontplof. Die ANC het hiervoor verantwoordelikheid aanvaar. Ten tye dien Eugene de Kock &#8216;n 212-jaarvonnis uit omrede hy die organiseerders en medewerkers van sulke dade uitgesnuffel het en onskadelik gemaak het. Hy het dit gedoen vir ons &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10354\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onthou 20 Mei 1983&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10354","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10354","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10354"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10354\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10354"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10354"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10354"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}