{"id":10331,"date":"2011-05-06T03:50:46","date_gmt":"2011-05-06T03:50:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10331"},"modified":"2011-05-06T03:50:46","modified_gmt":"2011-05-06T03:50:46","slug":"da-anc-wil-afrikanergeskiedenis-vernietig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10331","title":{"rendered":"DA, ANC wil Afrikanergeskiedenis vernietig"},"content":{"rendered":"<p style=\"margin-bottom: 0cm; font-weight: normal; text-align: justify;\">Die geheimsinnige verwydering van &#8216;n borsbeeld van dr H F Verwoerd&nbsp;voor die biblioteek van Meyerton&nbsp;deur die DA, gedurende die nag van 4 Mei 2011, laat &#8216;n wrang smaak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"margin-bottom: 0cm; text-align: justify;\">Dit, veral gesien dat die borsbeeld reeds sedert 1970 daar staan en ook daar bly staan het toe die ANC die Midvaalraad van 1995 tot 2000 beheer het en ook die afgelope tyd daar bly staan het toe die DA beheer van die Midvaalraad geneem het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"margin-bottom: 0cm; text-align: justify;\">Nooit gedurende  hierdie tydperk, maar veral die afgelope 17 jaar wat die ANC regeer, was daar enige bohaai oor die borsbeeld gemaak nie. Die feit dat dit nou skielik kort voor die 2011 munisipale verkiesings soos &#8216;n warmpatat tussen die ANC en die DA hanteer word, bevestig maar net weer die kleinlike politieke opportunisme en skynheiligheid  waarmee beide partye besig is ten einde &#8216;n paar stemme te werf.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"margin-bottom: 0cm; text-align: justify;\">Die ironie van beide partye se <em>modus operandi&#8217;s <\/em>is  dat die pot die ketel nie eintlik kan verwyt nie en dat die hele aangeleentheid soos &#8216;n tweesnydende swaard op beide partye se stemwerwery kan inwerk. Dit  geld veral die DA wat hom op die blanke, maar meer op die Afikanerstem  in die gebied, toespits.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"margin-bottom: 0cm; text-align: justify;\">Iets wat beide partye uit die hantering van die aangeleentheid kan leer is dat die verwydering van &#8216;n borsbeeld\/standbeeld soos di\u00e9 van dr H F Verwoerd tydens &#8216;n vorige bedeling, nie sy aandeel in die verloop van die geskiedenis van &#8216;n land en volk kan verwyder of uitwis nie. Dit bly staan tot in die verre toekoms.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"margin-bottom: 0cm; text-align: justify;\">En dit geld nie net vir die geskiedenis van die Afrikanervolk nie, maar ook vir di\u00e9 van die sg nuwe-SA-nasie!<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0435 \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u043a\u0438 \u043e\u0434\u0435\u0441\u0441\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/chp.com.ua\/stati-partnerov\/biznes-i-uslugi\/item\/51465-poisk-postavshchika-v-kitae-realnyy-opyt-postroeniya-uspeshnogo-biznesa\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die geheimsinnige verwydering van &#8216;n borsbeeld van dr H F Verwoerd&nbsp;voor die biblioteek van Meyerton&nbsp;deur die DA, gedurende die nag van 4 Mei 2011, laat &#8216;n wrang smaak. Dit, veral gesien dat die borsbeeld reeds sedert 1970 daar staan en ook daar bly staan het toe die ANC die Midvaalraad van 1995 tot 2000 beheer [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10331","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10331","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10331"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10331\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10331"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10331"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10331"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}