{"id":10306,"date":"2011-04-29T08:26:03","date_gmt":"2011-04-29T08:26:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10306"},"modified":"2011-04-29T08:26:03","modified_gmt":"2011-04-29T08:26:03","slug":"volksmoord-bereik-breekpunt-volber","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10306","title":{"rendered":"&#8216;Volksmoord bereik breekpunt&#8217; &#8211; VOLBER"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die  VOLBER (Volksoganisasiesleiersberaad) van die Afrikanervolk het met  afgryse kennis geneem van die blatante teregstelling Dinsdagaand van mev. Jeanette Odendaal deur &#8216;n polisieman by &#8216;n Kemptonparkse  Polisiekantoor. Geen woorde kan ons afkeer van hierdie weersinwekkende  daad beskryf nie!<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe  ver het &#8216;n land se regstelsel verrot wanneer onskuldige en kwesbare burgers links en regs sonder rede deur sogenaamde geregsdienaars  vermoor, aangerand en verkrag word? Hoe lank moet gewone,  wetsgehoorsame, belastingbetalende burgers aan hierdie onbeheersde  magsvergryp onderwerp word?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit  blyk dat Suid-Afrika besig is om \u2018n polisiestaat te word, waarin die  polisieamptenare wat veronderstel is om die burgery te beskerm, hulle  mag gruwelik misbruik teenoor die gewone mense, en daarteenoor word  regerings- en ANC-amptenare deur kordonne gewapende veiligheidsbeamptes  beskerm. &nbsp;Verder blyk dit dat die ANC regering geen begeerte het om sodanige vergrype deur die polisie hok te slaan nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">VOLBER  eis vandag namens alle Afrikaners en burgers van Suid Afrika, dat die  ANC-regering onmiddellik streng maatre\u00ebls op die polisie plaas om  sodanige ongemagtigde geweld deur polisieamptenare op die burgers van  die land te verbied, en die maatre\u00ebls in die openbaar af te kondig.  Verder verklaar VOLBER dat die volksmoord teen blankes stadig maar seker  besig is om breekpunt te bereik.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien  die ANC-regering nie streng begin optree om sodanige vergrype en die  voortslepende plaasmoorde te voorkom nie, sal ons mense nie langer kan  stilsit en toesien dag ons uitgemoor en geviktimiseer word nie!<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0456\u0433\u0440\u0438\u0434\u043b\u044f \u0434\u0456\u0432\u0447\u0430\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VOLBER (Volksoganisasiesleiersberaad) van die Afrikanervolk het met afgryse kennis geneem van die blatante teregstelling Dinsdagaand van mev. Jeanette Odendaal deur &#8216;n polisieman by &#8216;n Kemptonparkse Polisiekantoor. Geen woorde kan ons afkeer van hierdie weersinwekkende daad beskryf nie! Hoe ver het &#8216;n land se regstelsel verrot wanneer onskuldige en kwesbare burgers links en regs sonder &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10306\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Volksmoord bereik breekpunt&#8217; &#8211; VOLBER&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10306","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10306","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10306"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10306\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10306"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10306"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10306"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}