{"id":10278,"date":"2011-04-15T10:11:54","date_gmt":"2011-04-15T10:11:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10278"},"modified":"2011-04-15T10:11:54","modified_gmt":"2011-04-15T10:11:54","slug":"praag-verwelkom-vn-ondersoek-na-afrikanervolksmoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10278","title":{"rendered":"PRAAG verwelkom VN-ondersoek na Afrikanervolksmoord"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">N\u00e1 vele briewe en drie oorsese besoeke om die gewelddadige aanvalle op Afrikanerboere onder die internasionale gemeenskap se aandag te bring, verwelkom PRAAG die besoek van &#8216;n VN-afvaardiging binne enkele weke om die moontlikheid van volksmoord in Suid-Afrika te ondersoek.<\/p>\n<p>Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep het by monde van sy leier, dr. Dan Roodt, ges\u00ea: &#8220;<a href=\"http:\/\/youtu.be\/nAftbP0TWC8\">Die aankondiging deur mnr. Castro Wesamba<\/a> van die Verenigde Nasies dat &#8216;n ondersoekspan plaasmoorde en ander vorme van etniese geweld in ons land gaan ondersoek, toon dat die internasionale gemeenskap ons nie vergeet het nie. Maar dit was ook nodig vir PRAAG en die anonieme boer van Rustenburg om &#8216;n internasionale veldtog daaromheen te voer alvorens ons reaksie gekry het.&#8221;<\/p>\n<p>Binne die konteks van die Malema-verhoor wat tans in die Johannesburgse Ho\u00eb Hof aan die gang is, is Suid-Afrika, volgens dr. Dan Roodt, &#8220;reeds midde-in wat die Verenigde Nasies in hul mees onlangse terminologie &#8216;n identiteitskonflik noem. Ons hou reeds geruime tyd vol dat die graad van geweld, verontmensliking, haatspraak en openlike aanhitsing tot etniese konflik en selfs volksmoord glad nie normaal is nie. Die Suid-Afrikaanse publiek en veral Afrikaners is egter gekondisioneer om hierdie ekstreme toestande as normaal te aanvaar en hulself op &#8216;n ad hoc- en individuele grondslag daarteen te probeer beskerm.&#8221;<\/p>\n<p>PRAAG is van plan om sy kommunikasie met die VN, asook die Amerikaanse en ander buitelandse regerings in aanloop tot die VN-besoek te verskerp. &#8220;Ons voel dat daar &#8216;n nasionale en internasionale debat en besorgdheid oor die identiteitskonflik in Suid-Afrika behoort te wees. Ons blameer die Suid-Afrikaanse media en akademici dat die saak nie lankal met groter erns en insig benader is nie. Duisende moorde en tienduisende aanvalle op Afrikaners kon verhoed gewees het.&#8221;<\/p>\n<p>Roodt meen ook &#8220;dat die verpligting van elke regering om sy burgers te beskerm, wat insgelyks &#8216;n beginsel van die volkereg is, nie in ons land toegepas word nie. Ons moet die reg op beskerming opeis. So nie, moet daar belastingtoegewings en befondsing vir meer private sekuriteit kom, indien die staat en die polisie nie sy verpligting nakom nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casinos<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1155993.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>N\u00e1 vele briewe en drie oorsese besoeke om die gewelddadige aanvalle op Afrikanerboere onder die internasionale gemeenskap se aandag te bring, verwelkom PRAAG die besoek van &#8216;n VN-afvaardiging binne enkele weke om die moontlikheid van volksmoord in Suid-Afrika te ondersoek. Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep het by monde van sy leier, dr. Dan Roodt, ges\u00ea: &#8220;Die aankondiging &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10278\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;PRAAG verwelkom VN-ondersoek na Afrikanervolksmoord&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-10278","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10278","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10278"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10278\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10278"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10278"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10278"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}