{"id":10270,"date":"2011-04-15T05:38:59","date_gmt":"2011-04-15T05:38:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10270"},"modified":"2011-04-15T05:38:59","modified_gmt":"2011-04-15T05:38:59","slug":"dubbele-standaarde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10270","title":{"rendered":"Dubbele standaarde"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is absolute dubbele standaarde van die ANC om te wil besluit watter geskiedenis hulle wil behou en watter geskiedenis hulle nie pas nie,&#8221; het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier ges\u00ea.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder het gereageer op mnr. Mantashe se beswaar teen die konstitusionele hof se beslissing dat Robert McBride wel &#8216;n moordenaar genoem mag word, terwyl die ANC in die hof veg om die slagspreuk &#8220;Skiet die Boer&#8221; te behou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die meerderheid Suid-Afrikaners wil vrede en harmonie in Suid-Afrika h\u00ea. Dit kan bereik word deur die geskiedenis nie weg te wens nie, maar verstandig te hanteer. Om in die hof &#8220;Skiet die Boer&#8221; te probeer regverdig in die huidige plaasmoorde-tyd en dit dan voor die hof te sing, getuig van &#8216;n onsensitiwiteit en &#8216;n arrogansie van die ANC wat nie harmonie en vrede bevorder nie. Terselfdertyd eis die ANC dat mnr. Robert McBride nie &#8216;n moordenaar genoem mag word nie. Dit is dubbele standaarde. Suid-Afrika kort tans &#8216;n Mandela-atmosfeer en nie &#8216;n Malema-atmosfeer in die land nie,&#8221; het dr. Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. McBride was verantwoordelik vir die dood van persone met sy Magoo&#8217;s Bar-bom en is aan moord skuldig bevind. Amnestie het nie hierdie feite verander nie en mnr. Mantashe se uitsprake kan dit ook nie doen nie al het hy amnestie gekry.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toekomstige goeie verhoudinge in Suid-Afrika sal bepaal word deur die verstandige wyse waarmee ons met die geskiedenis omgaan. Dubbele standaarde en eensydige propaganda-sienings van die geskiedenis mag goed wees vir stemme werf en om mense te mobiliseer, maar maak geen bydrae tot vreedsame naasbestaan in &#8216;n diverse land soos Suid-Afrika nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/vulyk_16_128\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Dit is absolute dubbele standaarde van die ANC om te wil besluit watter geskiedenis hulle wil behou en watter geskiedenis hulle nie pas nie,&#8221; het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier ges\u00ea. Dr. Mulder het gereageer op mnr. Mantashe se beswaar teen die konstitusionele hof se beslissing dat Robert McBride wel &#8216;n moordenaar genoem mag word, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10270\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dubbele standaarde&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-10270","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10270","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10270"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10270\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10270"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10270"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10270"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}