{"id":10269,"date":"2011-04-15T05:36:00","date_gmt":"2011-04-15T05:36:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10269"},"modified":"2011-04-15T05:36:00","modified_gmt":"2011-04-15T05:36:00","slug":"jeugliga-is-n-bedreiging-vir-voorspoed","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10269","title":{"rendered":"Jeugliga is &#8216;n bedreiging vir voorspoed"},"content":{"rendered":"<p>Die grootste enkele bedreiging vir volgehoue ekonomiese voorspoed en vrede in Suid-Afrika, is die Jeugliga van die ANC, s\u00ea die VF Plus. Die party het ges\u00ea die land het vele uitdagings wat oorkom moet word, waarvan een van die ernstigste is om radikale elemente soos die ANCJL vas te vat.<\/p>\n<p>Dit volg op die ANCJL se voorstel dat die Grondwet gewysig moet word om die staat toe te laat om privaat-eiendom sonder vergoeding te onteien. Hierdie voorstelle is vervat in die ANCJL se besprekingsdokumente vir hul kongres wat in Junie 2011 sal plaasvind.<\/p>\n<p>Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-woordvoerder oor finansies, word alle Suid-Afrikaners \u2013 beide swart en wit \u2013 deur die ANCJL bedreig. Dit het tyd geword dat alle Suid-Afrikaners begin saamstaan teen radikale elemente wat die land se toekomstige voorspoed en vrede bedreig.<\/p>\n<p>&#8220;Die ANCJL sal die onderhandelde skikking rondom 1994 in die snippermandjie gooi sonder om &#8216;n oog te knip. Dit is ongetwyfeld &#8216;n resep vir chaos en &#8216;n tweede Zimbabwe,&#8221; het Beyers ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die VF Plus het ook ges\u00ea dat die ANC se onvermo\u00eb om armoede en werkloosheid in die land aan te spreek, ruimte skep vir radikale groepe soos die ANCJL om hulle bose planne te bevorder.<\/p>\n<p>&#8220;Armoede en werkloosheid behoort die regering se nommer een prioriteit te wees. Onder die ANC-regering neem armoede en werkloosheid daagliks toe ten spyte van die duur, korrupte en onvolhoubare projekte wat die regering sonder effek aanpak,&#8221; het Beyers bygevoeg.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/vorotki_udliniteli_perekhodniki_kardany\/\">\u043b\u0438\u043f\u0435\u0446\u043a \u0432\u043e\u0440\u043e\u0442\u043a\u0438,<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die grootste enkele bedreiging vir volgehoue ekonomiese voorspoed en vrede in Suid-Afrika, is die Jeugliga van die ANC, s\u00ea die VF Plus. Die party het ges\u00ea die land het vele uitdagings wat oorkom moet word, waarvan een van die ernstigste is om radikale elemente soos die ANCJL vas te vat. Dit volg op die ANCJL &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10269\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jeugliga is &#8216;n bedreiging vir voorspoed&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10269","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10269","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10269"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10269\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10269"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10269"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10269"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}