{"id":10245,"date":"2011-04-08T06:47:11","date_gmt":"2011-04-08T06:47:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10245"},"modified":"2011-04-08T06:47:11","modified_gmt":"2011-04-08T06:47:11","slug":"maandag-begin-malema-saak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10245","title":{"rendered":"Maandag begin Malema-saak"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Maandag is die aanvang van een van die mees prominente hofsake sedert die vryspraak van pres. Jacob Zuma in sy korrupsieverhoor, wanneer die haatspraakverhoor van AfriForum teen mnr. Julius Malema, president van die ANC-Jeugliga, in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg begin.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">AfriForum het &#8216;n klag van haatspraak teen Malema ingedien nadat hy herhaaldelik &#8216;n omstrede struggle-lied by onderskeidelik sy verjaardagpartytjie in Polokwane, &#8216;n saamtrek van die ANC-Jeugliga, &#8216;n saamtrek by die Universiteit van Johannesburg, in Rustenburg, Mafikeng en Oos-Londen in Maart 2010 gesing het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het selfs die lied, Dubul&#8217; iBhunu (Skiet die Boer), in Harare, Zimbabwe, gesing n\u00e1 die Noord-Gautengse hooggeregshof &#8216;n interdik teen hom toegestaan het om hom te verbied om die lied te sing totdat die regsproses in die gelykheidshof afgehandel is. In di\u00e9 tyd het Malema beweer die Suid-Afrikaanse howe se beslissings geld nie in Zimbabwe nie. Hy het ook beweer die hofbevel is toegestaan deur &#8216;n &#8220;ongetransformeerde regstelsel, dieselfde een wat tydens apartheid gefunksioneer het&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het almal verras toe hy besluit het om in Februarie vanjaar by die verrigtinge aan te sluit, kort nadat hulle hulleself effektief van Malema se uitsprake gedistansieer het. Die ANC en Malema gaan nou deur dieselfde regspan verteenwoordig word, onder die leierskap van adv. Vincent Maleka SC. In wese ontken die ANC en Malema nie die woorde of die betekenis van die omstrede struggle-lied nie, maar beweer hulle die lied is nie gesing met die bedoeling om enigiemand skade te berokken nie. Om sy standpunt te ondersteun, gaan Malema en die ANC die hulp van verskeie hooggeplaastes inroep om as getuies te dien.  Mnr. Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, mnr. Colin Chabane, minister in die presidensie, dr. Wally Serote, ANC-veteraan, mnr. Derek Hanekom, adjunkminister van wetenskap en tegnologie, en Malema gaan as getuies geroep word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online betting games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63384-harkov-v-cifrah-i-delah.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Maandag is die aanvang van een van die mees prominente hofsake sedert die vryspraak van pres. Jacob Zuma in sy korrupsieverhoor, wanneer die haatspraakverhoor van AfriForum teen mnr. Julius Malema, president van die ANC-Jeugliga, in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg begin. AfriForum het &#8216;n klag van haatspraak teen Malema ingedien nadat hy herhaaldelik &#8216;n omstrede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10245\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Maandag begin Malema-saak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10245","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10245","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10245"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10245\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10245"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10245"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10245"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}