{"id":10240,"date":"2011-04-07T06:47:21","date_gmt":"2011-04-07T06:47:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10240"},"modified":"2011-04-07T06:47:21","modified_gmt":"2011-04-07T06:47:21","slug":"world-communion-of-reformed-churches-dreig-hervormde-kerk-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10240","title":{"rendered":"World Communion of Reformed Churches dreig Hervormde Kerk af"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/www.praag.co.za\/images\/images\/stories2\/landman_christo.jpg\" \/>Die World Communion of Reformed Churches stel &#8216;n politieke toets in sake apartheid as voorwaarde vir die NHK vir lidmaatskap. Die WCRC  laat na om te omskryf wat hulle onder apartheid verstaan. N\u00f3g die WCRC n\u03ccg die NHK kan apartheid tot die bevrediging van alle partye omskryf.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beide die WCRC en besluit 54 laat na om te verduidelik welke politieke model Godwelgevalle is. Die apartheidsdebat is in ieder geval deur die nuwe grondwet (1996) agterhaal. &#8216;n Reaksion\u00eare twis oor apartheid is nie in die belang van die koninkryk nie. Dit is belangriker om vas te stel of die NHK, in die lig van die reeds aanvaarde Godsdiensakte, kan saamleef met die bepalinge van die grondwet van SA, 1969.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">God is &#8216;n God van geregtigheid wat nooit van gelowiges vra om &#8216;n bepaalde politieke model as uitgangspunt te neem nie. Dit neem nie weg nie dat die geregtigheidsvraag die sinkern van staatspolitiek is. Geregtigheid setel nie in die struktuur van &#8216;n politieke model nie, maar in die wyse waarop die persoon\/persone in die owerheidsampte met gesag omgaan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Besluit 54 laat na om aan te toon dat die huidige ANC-owerheid nie in die algemene belang regeer nie, maar in die parsi\u00eble belang van sy swart kiesers [vgl. die ANC se rassistiese interpretasie van artikel 9(2) van die grondwet in sake wetgewende en ander maatre\u00ebls vir die beskerming van agtergeblewendes].<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">By ontleding van besluit 54 dit blyk  dat die skrywers daarvan die liberalisme as ordeningsbeginsel en die liberaal-demokratiese staatsmodel normatief vir die NHK stel. Ook word die oop-vir-almal  liberale kerkidee as uitgangspunt geneem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kerk\/ecclesia is fundamenteel &#8216;n aanbiddingsorgaan van gelowiges met &#8216;n bepaalde visie op God en die Christelike geloof. Die liberale kerkidee roep &#8216;n kollektivistiese kerkgedrag in aansyn .<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SkepperGod het midde die eenheid &#8216;n radikale verskeidenheid in die skepping ingebou. Elke skeppingdaad van God verraai &#8216;n eiesoortigheid. In teenstelling hiermee oorbeklemtoon besluit 54 die eenheid ten koste van die verskeidenheid.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ook die onderliggende antropologie tot besluit 54 is &#8216;n gevaarlike sosiaal-ekonomiese determinisme, wat gebaseer is op die Grieks-dualistiese mensbeskouing (m=s+l). Daar en teen is die konkrete mens net mens in verhoudingsverbande. Die Bybelse antropologie beklemtoon die eenheidsmens (m=sl). Die eenheidsmens leef  in gemeenskapsverband en verwerf saam met gemeenskapsgenote &#8216;n gemeenskaplike genepoel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die NHK sal &#8216;n duur prys betaal deur verhoudinge met die WCRC ho\u00ebr te stel as die groeiende uitsigloosheid\/nihilisme van die meerderheid lede van die NHK. Die volledige teks in sake hierdie berig kan elektronies aangevra word van <a href=\"mailto:clandman@netactive.co.za\">clandman@netactive.co.za<\/a><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/optsii_i_aksessuary_smazochno_zapravochnoe\/\">\u043e\u043f\u0446\u0438\u0438 \u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.criminal.org.ua\/2017\/02\/blog-post_65.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die World Communion of Reformed Churches stel &#8216;n politieke toets in sake apartheid as voorwaarde vir die NHK vir lidmaatskap. Die WCRC laat na om te omskryf wat hulle onder apartheid verstaan. N\u00f3g die WCRC n\u03ccg die NHK kan apartheid tot die bevrediging van alle partye omskryf. Beide die WCRC en besluit 54 laat na [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[82],"tags":[],"class_list":["post-10240","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c72-christo-landman"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10240","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10240"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10240\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10240"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10240"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10240"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}