{"id":1024,"date":"2007-10-29T07:32:47","date_gmt":"2007-10-29T07:32:47","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1024"},"modified":"2007-10-29T07:32:47","modified_gmt":"2007-10-29T07:32:47","slug":"geen-bokondersteuners-in-soweto","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1024","title":{"rendered":"Geen Bokondersteuners in Soweto"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Die SAUK berig egter vanoggend dat die optog deur Soweto kwalik enige belangstelling ontlok het. Die bus het dit nie eens nodig gevind om stil te hou nie, en is stilletjies, indien nie druipstert nie, na Houghton. Daar was volgens die SAUK glo slegs &quot;enkele&quot; belangstellendes. In Houghton het die Springbokke met walglike politieke korrektheid dit nodig gevind om &#8216;n &quot;Black Power&quot; saluut &#8211; &#8216;n gebalde vuis &#8211; saam met &#8216;n kens ou terroris te gee.<\/p>\n<\/div>\n<div align=\"justify\">Volgens die SAUK is die re&euml;n moontlik te blameer vir die inwoners van Soweto se volslae gebrek aan entoesiasme. Van die feit dat dit ook in Pretoria gere&euml;n het tydens die optog, en dat daar desnieteenstaande wel groot belangstelling in Pretoria was, word egter geen woord gerep nie. <\/p>\n<p>Die Engelse media wat so te velde getrek het teen die besluit om die optog af te las, het Maandag geen woord gerep oor die totale mislukking wat die optog in Soweto was nie. Hieroor hoef ons nie verbaas te wees nie, gegewe dat die gewaande swart entoesiasme vir rugby en warm gevoelens van sogenaamde nasionale samehorigheid, blote verbeeldingsvlugte van propagandasaaiende, Engelse joernaliste is.    <\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/karta-profilakticheskih-privivok-forma-spravki-063u\">\u043a\u0430\u0440\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ua.today\/news\/press_reliz\/harkovskie_prokurory_napravili_v_sud_delo_o_trebovanii_krupnoj_vzyatki\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Verlede week het die Engelse media &#8216;n bykans histeriese veldtog geloods om druk te plaas op die Springbokke om ook na Soweto te gaan. Koerantopskrifte in publikasies soos <em>The Star<\/em> en <em>Pretoria News<\/em> het ten hemele geprotesteer oor die besluit om die optog deur Soweto te skrap. <\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p>Die Springbokke sou glo &#8216;n &quot;gulde geleentheid vir nasiebou&quot; misgeloop het deur nie deur Soweto te ry nie. Visioene is geskep van 99.8% van Soweto se bevolking, selfs oues van dae en diegene op krukke, wat die paaie sou bestrooi met palmtakke in hul ongelooflike entoesiasme om hul helde te sien. <\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-1024","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1024","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1024"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1024\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1024"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1024"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1024"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}