{"id":10222,"date":"2011-03-31T07:21:30","date_gmt":"2011-03-31T07:21:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10222"},"modified":"2011-03-31T07:21:30","modified_gmt":"2011-03-31T07:21:30","slug":"brandstofprys-moet-dringend-hersien-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10222","title":{"rendered":"Brandstofprys moet dringend hersien word"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus eis dat die belastingheffing op brandstof verlaag moet word in die lig van die verwagte skokstyging van die petrolprys op 7 April. Ekonome verwag dat die brandstofprys met sowat 30c en die dieselprys met ongeveer 45c gaan styg. Die brandstofheffing van 10c\/l sal ook in April in werking tree.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die regering het &#8216;n verantwoordelikheid om die skerp prysstygings wat die verbruiker te wagte kan wees te versag en moet daarom weer na die belastingheffing op brandstof kyk. Die regering kan nie eens aandui wat hulle met daardie inkomste doen nie. In &#8216;n parlement\u00eare vraag van adv. Anton Alberts aan die minister van finansies, het die minister aangedui dat die inkomste wat verkry word uit belastingheffings op brandstof bloot in die algemene fiskus gestort word. Dit beteken dat die fondse nie geoormerk word vir vervoer-verwante uitgawes nie. Mens kan dus met geen sekerheid s\u00ea of die inkomste gemors word nie. Padverbruikers het &#8216;n reg op deursigtigheid en sekerheid en daarom is die heffings ongeoorloof,&#8221; het adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlement\u00eare woordvoerder oor energie ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die brandstofprysverhogings is slegs een van vele verhogings van belastings wat gehef word, soos tolhektariewe, die komende verhoging in elektrisiteitstariewe en die moontlike verhoging van rentekoerse later vanjaar. Indien die staat nie ingryp om die algemene belastinglas te verlig nie, gaan die middelklas begin kwyn en daarmee saam sosiale kohesie,&#8221; het Alberts bygevoeg.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free real casino<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus eis dat die belastingheffing op brandstof verlaag moet word in die lig van die verwagte skokstyging van die petrolprys op 7 April. Ekonome verwag dat die brandstofprys met sowat 30c en die dieselprys met ongeveer 45c gaan styg. Die brandstofheffing van 10c\/l sal ook in April in werking tree. &#8220;Die regering het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10222\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brandstofprys moet dringend hersien word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10222","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10222","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10222"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10222\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10222"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10222"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10222"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}