{"id":10221,"date":"2011-03-30T12:27:32","date_gmt":"2011-03-30T12:27:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10221"},"modified":"2011-03-30T12:27:32","modified_gmt":"2011-03-30T12:27:32","slug":"doodsklol-vir-afrikaans-by-unisa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10221","title":{"rendered":"Doodsklok vir Afrikaans by UNISA"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus  het met skok verneem dat die Departement van Kommunikasiewetenskappe aan UNISA  van plan is om \u2018n voorstel by die universiteit se Senaat in te dien om alle  kursusse van hierdie departement vanaf 2012 in slegs Engels aan te bied.&nbsp;  Na wat verneem word gaan hierdie aangeleentheid tydens \u2018n vergadering van die  taalkomitee van die Senaat op 4 April 2011 bespreek word.&nbsp; UNISA se  taalbeleid maak tans voorsiening vir Afrikaans en Engels as  onderrigmedium.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIndien die betrokke departement daarmee slaag om  Afrikaans as onderrigmedium uit sy departement te verwyder, baan dit die weg vir  totale verwydering van Afrikaans aan UNISA.&nbsp; Dit is onaanvaarbaar dat daar  teen Afrikaanse studente gediskrimineer word.&nbsp; Hierdie studente onderneem  hul kursusse weens bepaalde redes deur korrespondensie-onderrig aan UNISA en het  geen alternatiewe universiteit nie,\u201d het Wouter Wessels, VF  Plus-jeugwoordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus sal dringende gesprekke met UNISA  se bestuur rakende hierdie kwessie bel\u00ea en sal nie skroom om die minister vir  Ho\u00ebr Onderwys te nader vir ingryping nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die departement van Ho\u00ebr  Onderwys behoort die staatsfinansieringsmodel van universiteite aan te pas sodat  \u2018n tekort aan fondse nie tot die afskeep van meertaligheid aan tersi\u00eare  instellings lei nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie Afrikaanse studente aan die Departement van  Kommunikasiewetenskappe is \u2018n minderheidsgroep en het in gevolge artikel 29(2)  van die Grondwet die reg om onderrig in Afrikaans te ontvang aangesien dit  redelikerwys doenlik is.&nbsp; Afrikaans se ho\u00ebr funksies moet beskerm  word.&nbsp; Daar mag nie toegelaat word dat slegs Engels se status aandag geniet  en dit ten koste van die ander amptelike tale van Suid-Afrika nie,\u201d het Wessels  ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online poker<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.2000.ua\/v-nomere\/aspekty\/ekspertiza_aspekty\/razvitie-harkova-pozitivnaja-dinamika.htm\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus het met skok verneem dat die Departement van Kommunikasiewetenskappe aan UNISA van plan is om \u2018n voorstel by die universiteit se Senaat in te dien om alle kursusse van hierdie departement vanaf 2012 in slegs Engels aan te bied.&nbsp; Na wat verneem word gaan hierdie aangeleentheid tydens \u2018n vergadering van die taalkomitee &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10221\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Doodsklok vir Afrikaans by UNISA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-10221","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10221","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10221"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10221\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10221"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10221"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10221"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}