{"id":10206,"date":"2011-03-26T06:20:37","date_gmt":"2011-03-26T06:20:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10206"},"modified":"2011-03-26T06:20:37","modified_gmt":"2011-03-26T06:20:37","slug":"kommer-heers-oor-bek-en-klouseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10206","title":{"rendered":"Kommer heers oor bek-en-klouseer"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">TLU SA is baie bekommerd oor die Bek- en Klouseer wat in KwaZulu-Natal uitgebreek het.  &#8220;Tydens TLU SA se laaste Algemene Raadsvergadering het die Adjunk-Minister van Landbou, dr. Pieter Mulder, reeds sy kommer uitgespreek oor die o\u00ebnskynlike tekort aan kundigheid om die verspreiding te beheer.  Dit blyk dat sy kommer nie ongegrond was nie, en ons is tans juis soveel te meer bekommerd,&#8221; s\u00ea TLU SA se President, mnr. Ben Marais.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uit inligting wat TLU SA betroubaar bekom het, wil dit voorkom asof die R25 miljoen wat bewillig is om Bek- en Klouseer te beperk, nog nie beskikbaar is nie, of nie aangewend word nie.  Die handeldryf in diere gaan voort, en geen effektiewe padblokkades is al in werking gestel om die verbod op die vervoer van diere af te dwing nie.  Sover bekend is slegs &#8216;n enkele plaas deur die Staatsveearts onder kwarantyn geplaas.  Die Bek- en Klouseer beheerlyn word nie in stand gehou nie.  Besmette vee is reeds vanaf Vryheid na Gauteng vervoer en die gevaar bestaan dat baie groter dele binnekort aangetas kan wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voorts het TLU SA inligting dat toetse wat in Engeland gedoen is, bevind het dat hier van &#8216;n variant van Bek- en Klouseer ter sprake is waarvan nog geen kliniese simptome beskikbaar is nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil dit baie duidelik stel dat enige verliese deur boere weens die trae en onbeholpe hantering van die situasie, vir die rekening van die Staat sal wees.  Ons eis dat inentings vandag nog begin, en nie eers volgende week nie.  Ons eis dat behoorlike wetstoepassing sal geskied om die verbod op vervoer van vee af te dwing. Ons eis dat hierdie siekte met alle erns en spoedeisend beveg sal word sodat boere kan voortgaan om aan markte te lewer en dat hulle die minste finansi\u00eble verliese sal lei. Daar behoort onmiddellik aandag gegee te word aan die veiligheidsnetwerke vir veediefstal, sodat besmette vee nie dalk gesteel word en langs ander roetes as paaie versprei word en die siekt so versprei nie.  Die tyd vir vergaderings oor die situasie het nou ten einde gekom.  Die tyd vir dringende optrede het nou aangebreek,&#8221; s\u00ea mnr. Marais.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/nasosnoe-oborudovanie-f3831868\/\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0440\u043e\u0441\u0441\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/fakty.ua\/246431-prokuratura-harkovcshiny-podozrevaet-otca-v-ubijstve-trehletnego-syna\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>TLU SA is baie bekommerd oor die Bek- en Klouseer wat in KwaZulu-Natal uitgebreek het. &#8220;Tydens TLU SA se laaste Algemene Raadsvergadering het die Adjunk-Minister van Landbou, dr. Pieter Mulder, reeds sy kommer uitgespreek oor die o\u00ebnskynlike tekort aan kundigheid om die verspreiding te beheer. Dit blyk dat sy kommer nie ongegrond was nie, en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10206\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kommer heers oor bek-en-klouseer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10206","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10206","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10206"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10206\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10206"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10206"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10206"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}