{"id":10203,"date":"2011-03-25T15:35:36","date_gmt":"2011-03-25T15:35:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10203"},"modified":"2011-03-25T15:35:36","modified_gmt":"2011-03-25T15:35:36","slug":"grond-vermorsing-moet-bereken-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10203","title":{"rendered":"Grond: Vermorsing moet bereken word"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Delhi, Indi\u00eb se lewendige hoofstad, bied &#8216;n menigte kulin\u00eare opsies om die stad en sy verskeidenheid van besoekende toeriste, diplomate en sakeleiers goed te voed.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar agter hierdie o\u00ebnskynlike kulin\u00eare voorspoed l\u00ea stygende voedselonsekerheid. Voedsel-verwante inflasie in Indi\u00eb was reeds bo 18 persent in Desember, wat straatprotes oor ho\u00eb uiepryse laat ontvlam het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs beskeie prysstygings het &#8216;n vernietigende impak op die inkomste en voortbestaan van miljoene. Indi\u00eb se kleinboere gaan gebuk onder skuld en watertekorte. Reeds 200.000 van hulle het selfmoord gepleeg oor die afgelope 13 jaar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indi\u00eb is nie alleen nie. Net &#8216;n paar jaar verwyder van die 2007-2008 globale voedselkrisis, is die w\u00eareld weer op die rand van akute voedselonsekerheid: stygende pryse van beide voedsel en olie, lae landbou opbrengste, wispelturige weer en onblusbare vraag. Die gevolge kan gesien word in Bolivia, waar top regeringsamptenare kos in hulle huise berg, of die Midde-Ooste, waar die stygende koste van basiese voedselsoorte &#8216;n strydkreet vir rewolusie word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tog is die krisis anders as die vorige een. Kenners beweer dat hierdie tekort gekoppel is aan die etanol-industrie. Met koringpryse &#8211; en di\u00e9 van suiker en voedselolie &#8211; al stygende, dui die geskiedenis daarop dat inflasie in koringpryse binnekort gaan volg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die impak van &#8216;n nuwe globale voedselnood gaan waarskynlik erger as di\u00e9 van die vorige een wees, Daar is 75 miljoen meer ondervoede mense vandag as wat daar was in 2008.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mees ontstellende is egter die wanbalans tussen vraag en aanbod. Die w\u00eareld se bevolking sal na verwagting nagenoeg 40 persent groei oor die volgende vier dekades, en voedselproduksie sal moet uitbrei met 70 persent teen 2050.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indi\u00eb se minister van Landbou het onlangs erken dat massiewe hoeveelhede voedsel wat geproduseer word, vermors word, omdat slegs 2 persent van die land se kos verwerk word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Grondhervormingsaktiviste in Suid-Afrika het nog nie hiervan melding gemaak nie. Ook nie van die verslegtende infrastruktuur wat verspreiding belemmer nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/igrushki-dlya-devochek\/igrushechnye-domiki\/\">\u043a\u0443\u043a\u043e\u043b\u044c\u043d\u044b\u0439 \u0434\u043e\u043c\u0438\u043a \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62776-interesnye-fakty-o-yurii-danilchenko.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Delhi, Indi\u00eb se lewendige hoofstad, bied &#8216;n menigte kulin\u00eare opsies om die stad en sy verskeidenheid van besoekende toeriste, diplomate en sakeleiers goed te voed. Maar agter hierdie o\u00ebnskynlike kulin\u00eare voorspoed l\u00ea stygende voedselonsekerheid. Voedsel-verwante inflasie in Indi\u00eb was reeds bo 18 persent in Desember, wat straatprotes oor ho\u00eb uiepryse laat ontvlam het. Selfs beskeie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10203\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Grond: Vermorsing moet bereken word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10203","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10203","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10203"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10203\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10203"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10203"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10203"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}