{"id":10194,"date":"2011-03-24T06:55:09","date_gmt":"2011-03-24T06:55:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10194"},"modified":"2011-03-24T06:55:09","modified_gmt":"2011-03-24T06:55:09","slug":"vye-droe-vye","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10194","title":{"rendered":"Vye, dro\u00eb vye"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2011\/03\/skoppensboer_251_150.jpg\" \/>Daar oorkant die draad waar die gras altyd nie-rassig is, is die Persnasse nou besig om die die vye wat hulle verkoop erg ryp te druk.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ai, &#8220;chaos&#8221; het glo by die parlement uitgebreek, lui een opskrif. Dis nou nadat doodgewone re\u00ebls nagekom is oor hoe lede hulleself moet gedra en die DA-LP Maynier sukkel daarmee. En wapens aan Libi\u00eb, sies nee! Amerika en veral Brittanje moes al die <a href=\"http:\/\/www.guardian.co.uk\/news\/datablog\/2011\/mar\/01\/eu-arms-exports-libya\">wapens<\/a> aan hulle vriend, die kolonel, verkoop het. Dan sou die DA met &#8216;n rein gewete kon gaan slaap.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">As &#8216;n mens di\u00e9 twakkies rook, lees jy gelukkig nie wat in die w\u00eareld aangaan nie, behalwe dat die swartes hulleself nou al weer wangedra in die parlement. Dat die Groot Indoena, hoofswarte en tsjief van die heelal homself soos &#8216;n mamparra gedra, is nie leesstof wat daardie geduldige Naspapier gaan oplewer nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl hulle nuus druk uit droe\u00eb Dewani-vye, eis die w\u00eareld dat tsjief Obama sy vredesprys <a href=\"http:\/\/www.politico.com\/politico44\/perm\/0311\/a_noble_defense_dccb5644-d067-404b-8580-b939a4056f06.html\">teruggee<\/a>. Met regte Franse flair, het sy beste koalisievriend Sarko hom te hulp gesnel om &#8216;n VN-mandaat na te kom met die woorde: &#8220;Dis nie oorlog nie&#8221;. OK, goed. Afgehandel. <a href=\"http:\/\/www.dailymail.co.uk\/news\/article-1368633\/Libya-war-US-chopper-shoots-6-villagers-welcomed-Air-Force-F-15-crash-pilots.html\">Ses<\/a> Libiese burgerlikes wat onder Amerikaanse vuur moes deurloop, het ook so gedink.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En die spioene hou Godzille dop. Hulle moet dol op dooie verveling wees, die arme goed. Om van een skoonheidskuur na die ander te jaag. Daardie gesiggie op die lamppale wat mense aanmoedig om te registreer vir die DA, is seker nou al 15 jaar oud, geskat. Amper so oud soos die swanger kinders wat agv statut\u00eare verkragting &#8216;n toelaag van die staat kan kry om te presteer in die demografiese oorlog wat hier woed.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nee, reg geraai. Ons gaan nie lees hoe die DA daarteen gaan veg nie. Hulle veg vir die einde van Suid-Afrika se wapennywerheid, privaatheid tydens skoonheidsbehandelings en opheffing van parlement\u00eare re\u00ebls. Het jy nie geweet nie? En meer nog, is jy nie bly nie?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis nog altyd lekker in Suid-Afrika, want as die Valke jou soek, dan het jy baie tyd om plan te maak. Hulle sal eerste die buurman se huis takel om jou genoeg van &#8216;n voorsprong te gee as jy vlug. En dan kla die mense oor die Valke!<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-90\/demisezonnaja-odezhda\/tuniki-plat-ja\">\u043f\u043b\u0430\u0442\u044c\u0435 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438 1 \u0433\u043e\u0434<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar oorkant die draad waar die gras altyd nie-rassig is, is die Persnasse nou besig om die die vye wat hulle verkoop erg ryp te druk. Ai, &#8220;chaos&#8221; het glo by die parlement uitgebreek, lui een opskrif. Dis nou nadat doodgewone re\u00ebls nagekom is oor hoe lede hulleself moet gedra en die DA-LP Maynier sukkel [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":10193,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[144],"tags":[],"class_list":["post-10194","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c154-skoppensboer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10194","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10194"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10194\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/10193"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10194"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10194"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10194"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}