{"id":10191,"date":"2011-03-24T05:26:16","date_gmt":"2011-03-24T05:26:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10191"},"modified":"2011-03-24T05:26:16","modified_gmt":"2011-03-24T05:26:16","slug":"israel-hoogs-plofbaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10191","title":{"rendered":"Israel: Hoogs plofbaar"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Israeliese premier Benjamin Netanyahu het na berig word sy reis van 23 Maart na Moskou uitgestel na aanleiding van &#8216;n bomontploffing by &#8216;n busstop in sentraal-Jerusalem wat soveel as 34 mense beseer het. Die ontploffing volg op &#8216;n reeks onlangse vuurpyl-aanvalle uit die Gazastrook wat so ver as die buitewyke van Asdod en Berseba gestrek het, sowel as die 11 Maart-slagting van &#8216;n Israeliese familie op die Wes-Oewer van Itamar.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Netanyahu, wat reeds agv &#8216;n politieke krisis probeer om sy brose koalisieregering bymekaar te hou, staar nou &#8216;n ernstige dilemma in die gesig. Daar was sterk aanduidings dat Netanyahu &#8216;n vergadering met die Palestynse president Mahmoud Abbas in Moskou sou h\u00ea om die vredesproses te weer aan die gang te kry en nog &#8216;n milit\u00eare veldtog in die Palestynse gebiede te verhoed, maar daardie plan is nou effektief ontspoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel die presiese terreurdaders en hul ondersteuners onduidelik bly, is daar blykbaar &#8216;n Palestynse faksie of faksies wat doelbewus die krisis wil eskaleer en sodoende die potensiaal vir milit\u00eare ingryping deur Israel in die Palestynse gebiede wil bewerkstellig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aanvalle in Jerusalem, alhoewel skaars, laat Israel bekommerd dat &#8216;n meer militante teenwoordigheid in die Fatah-beheerde Wes-Oewer aan die opbou is bykomend tot die Hamas-beheerde Gazastrook.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs voor die busaanval in Jerusalem, het die Israeliese adjunk-eerste minister Silvan Shalom ges\u00ea Israel sal dalk na Gaza moet terugkeer ten spyte van die plofbaarheid van milit\u00eare ingryping. Die afgelope paar jaar van Palestynse geweld teen Israel is meestal gekenmerk deur vuurpylaanvalle uit Gaza, sowel as &#8216;n vlaag aanvalle in 2008 waarin militantes stootskrapers gebruik het om teikens in Jerusalem aan te val. Hoewel verskeie eise en ontkennings uitgereik is vir baie van die voorvalle, bly die daders van hierdie aanvalle &#8211; waarskynlik doelbewus &#8211; gesigloos.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bre\u00ebr plaaslike konteks is relevant is vir Israel en die Palestynse gebiede. Iran is duidelik besig met &#8216;n geheime destabilisasieveldtog in die Persiese Golfstreek om sy Soennie-mededingers te ondermyn, veral in Bahrein en Saoedi-Arabi\u00eb. Die Saoedies is nou betrokke is by &#8216;n verskeidenheid van maatre\u00ebls om te probeer om Sji\u00eftiese onrus te onderdruk binne die koninkryk self.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vrees bly egter dat Iran &#8216;n aantal geheime bates in die streek besit wat hulle te eniger tyd kan aktiveer. Indien Iran &#8216;n front met behulp van sy reeds goedgevestigde skakels met Hezbollah in Libanon, Hamas en ander spelers in die Gaza en West -Oewer opbou, gaan Israel moet optree. En gouer as later.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki\">\u0434\u043e\u043c \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u0435\u043a \u043a\u0438\u0435\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Israeliese premier Benjamin Netanyahu het na berig word sy reis van 23 Maart na Moskou uitgestel na aanleiding van &#8216;n bomontploffing by &#8216;n busstop in sentraal-Jerusalem wat soveel as 34 mense beseer het. Die ontploffing volg op &#8216;n reeks onlangse vuurpyl-aanvalle uit die Gazastrook wat so ver as die buitewyke van Asdod en Berseba &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10191\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israel: Hoogs plofbaar&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10191","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10191","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10191"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10191\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10191"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10191"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10191"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}