{"id":10166,"date":"2011-03-18T06:27:21","date_gmt":"2011-03-18T06:27:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10166"},"modified":"2011-03-18T06:27:21","modified_gmt":"2011-03-18T06:27:21","slug":"toelaes-is-politieke-omkoopgeld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10166","title":{"rendered":"Toelaes is &#8216;politieke omkoopgeld&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het ges\u00ea dat dit krities belangrik is dat armoede in Suid-Afrika beveg moet word, maar het gewaarsku dat die persepsie begin ontstaan dat die ANC maatskaplike toelaes misbruik ten einde politieke mag te behou.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit volg na uitsprake deur vooraanstaande Suid-Afrikaners waarin ernstige kritiek uitgespreek is teenoor korrupsie en die regering se aanwending van maatskaplike toelaes en swart ekonomiese bemagtiging (SEB). Die kritiek is uitgespreek deur onder andere dr. Franklin Sonn, sakeman en oud\u00adambassadeur, mnr. Tony Ehrenreich van Cosatu en mnr. Moeletsi Mbeki, politieke ontleder en broer van oudpresident Thabo Mbeki, tydens &#8216;n armoedekonferensie wat gesamentlik deur NG Kerk en die Verenigende Gereformeerde Kerk gehou is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-woordvoerder oor Finansies, is veral twee van mnr. Mbeki se uitsprake kommerwekkend indien dit waar is. Die twee uitsprake is:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">1.      Dat die ANC stemme koop deur hulle aanwending van maatskaplike toelaes en<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">2.      Dat die ANC moontlik &#8216;n gevestigde belang het om die armes arm en onopgevoed te hou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Indien die ANC maatskaplike toelaes aan bykans 15 miljoen mense as &#8216;politieke omkoopgeld&#8217; aanwend, sal die geskiedenis dit uitwys as van die ernstigste en mees ondemokratiese vergrype in Suid-Afrika se geskiedenis. Dit sal in effek beteken dat &#8216;n krimpende aantal belastingbetalers daarvoor betaal om &#8216;n oorwegend onbekwame, duur en korrupte regering permanent aan die bewind te hou. Die VF Plus is bekommerd dat die aanvanklike edele bedoelings van maatskaplike toelaes besig is om te ontaard in &#8216;n ekonomiese en politieke gedrog wat die land oor die langtermyn kan vernietig,&#8221; het Beyers ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verder het die VF Plus ges\u00ea dat die tweede uitspraak van Mbeki skokkend is en ongelukkig bevestig word deur uitsprake van ANC-leiers, soos Julius Malema, wat arm gesinne aanmoedig om meer kinders te kry ten spyte van die vernietigende finansi\u00eble effek daarvan op daardie arm gesinne.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus is van mening dat armoede in Suid-Afrika &#8216;n tydbom is wat ontlont moet word deur volhoubare werkskepping, ekonomiese groei en verantwoordelike en goed beplande sosiale programme.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">slots no<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ua.today\/news\/press_reliz\/harkovskie_prokurory_napravili_v_sud_delo_o_trebovanii_krupnoj_vzyatki\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het ges\u00ea dat dit krities belangrik is dat armoede in Suid-Afrika beveg moet word, maar het gewaarsku dat die persepsie begin ontstaan dat die ANC maatskaplike toelaes misbruik ten einde politieke mag te behou. Dit volg na uitsprake deur vooraanstaande Suid-Afrikaners waarin ernstige kritiek uitgespreek is teenoor korrupsie en die regering se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10166\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Toelaes is &#8216;politieke omkoopgeld&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10166","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10166","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10166"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10166\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10166"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10166"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10166"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}