{"id":10158,"date":"2011-03-17T06:11:06","date_gmt":"2011-03-17T06:11:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10158"},"modified":"2011-03-17T06:11:06","modified_gmt":"2011-03-17T06:11:06","slug":"waar-kruip-die-president-weg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10158","title":{"rendered":"Waar kruip die president weg?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Waar is die Amerikaanse president? Die w\u00eareld is aan die brand met die Libiese opstand wat wreed onderdruk word, trouens die hele Midde-Ooste wat onstabiel raak, en Japan op die rand van &#8216;n algehele kernkatastrofe. En die president van die magtigste land op aarde is n\u00earens te siene nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waar kruip die president weg? Terwyl Amerikaanse kenners die Japannese regering daarvan beskuldig dat hulle nie die volle omvang van die kernramp aan hulle inwoners kommunikeer nie, en dat die gevaar wat dreig heelwat ernstiger is as wat voorheen vermoed is, heers &#8216;n dawerende stilte in die Withuis.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor Libi\u00eb raak die <em>State Department<\/em> al hoe meer onsamehangend. Geen senior politieke kommentator het meer &#8216;n idee wat die VSA se standpunt oor Libi\u00eb is nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die veelvuldige krisisse wat die president nou in die gesig staar, is soortgelyk aan die rampe wat Richard Nixon in sy eerste termyn 1969-1972 begroet het. Toe, soos nou, was die w\u00eareld aan die brand. Oorlo\u00eb het uitgebreek tussen China en die Sowjet-Unie, Indi\u00eb en Pakistan, selfs El Salvador en Honduras.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jordani\u00eb was byna oorgeneem van binne deur die Palestynse Bevrydingsorganisasie. Daar was humanit\u00eare rampe in Biafra (die gevolg van burgeroorlog), Bangladesj (as gevolg van oorstromings) en Nicaragua (dodelike aardbewing).<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was groot kopsere &#8211; insluitend &#8216;n oorlog wat hy ge\u00ebrf het in Vietnam, net soos Obama die oorlo\u00eb in Irak en Afghanistan ge\u00ebrf het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar in skrille kontras met Nixon en Kissinger egter, is daar nie tans &#8216;n samehangende Amerikaanse buitelandse beleid nie. Demokratisering, Bush se gewilde slagspreuk, is besig om Amerikaanse mag siendero\u00eb af te takel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat sulke tye leierskap vra, is gewis. Maar Barack Obama wat sy gemengde rasstatus met groot fanfare &#8216;n w\u00eareldkwessie gemaak het, is kennelik nie opgewasse vir enige krisis wat ware leierskap, en nie &#8216;n goedkoop rassekaart, vereis nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe leiers optree in tye van onverwagte krisisse is natuurlik die toets. Wat hulle dan doen, hoe hulle dan optree, definieer hulle onvermydelik. En Obama, wat 24\/7 &#8216;n mikrofoon tot sy beskikking het om met die w\u00eareld te praat, het Woensdag verkies om sportvoorspellings te maak en die een en ander oor onderwyswetgewing te mompel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama definieer homself tans op &#8216;n manier wat hom as leiersfiguur finaal vernietig. En dit dra gevolge.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een daarvan gaan ongetwyfeld wees dat aanhangers van &#8220;nie-rassigeheid&#8221;, die ideologie by verstek vir die eerste swart Amerikaanse leier, ontneem gaan word van &#8216;n belangrike ondersteuningspilaar, bloot deur sy totale afwesigheid om rigting te gee in tye van ontstuimigheid.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/gidrobaki\/rasshiritelnye-dlya-otopleniya\">\u0431\u0430\u043a \u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Waar is die Amerikaanse president? Die w\u00eareld is aan die brand met die Libiese opstand wat wreed onderdruk word, trouens die hele Midde-Ooste wat onstabiel raak, en Japan op die rand van &#8216;n algehele kernkatastrofe. En die president van die magtigste land op aarde is n\u00earens te siene nie. Waar kruip die president weg? Terwyl &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10158\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Waar kruip die president weg?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10158","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10158","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10158"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10158\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10158"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10158"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10158"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}