{"id":10146,"date":"2011-03-16T15:28:59","date_gmt":"2011-03-16T15:28:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10146"},"modified":"2011-03-16T15:28:59","modified_gmt":"2011-03-16T15:28:59","slug":"arbeiders-op-jou-grond","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10146","title":{"rendered":"Arbeiders op jou grond"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Vandag het rolspelers in die landbou die geleentheid om hulle voorleggings aan die betrokke parlement\u00eare portefeuljekomitee te doen rakende die voorgestelde wysigings aan die Wet op Verblyfsekerheid.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ingevolge daardie wet sal boere uitgesonder word om permanente huisvesting te verskaf aan mense wat op plase woon, ongeag of hulle arbeiders is of nie. Daar word in die nuwe wetswysigings skielik baie meer klem gel\u00ea op plaasbewoners as op plaasarbeiders. As &#8216;n werker behuising op &#8216;n plaas kry, kry hy dan die reg om sy hele familie by hom te laat bly, hulle kry die reg om vee te laat wei en die landbouwerkgewer, die boer, word ook gedwing om &#8216;n stuk van sy grond beskikbaar te stel sodat hulle daarop kan plant.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sou die werker dan uiteindelik aftree of nie meer daar werk nie, word die plaaswerker dan &#8216;n plaasbewoner en moet hy daar aanbly. As die boer &#8216;n nuwe werker wil aanstel, moet hy maar eenvoudig &#8216;n nuwe huis bou, en daardie nuwe werker ook reg gee om sy beeste te laat loop, te plant en sy familie daar te vestig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir enige redelike persoon klink hierdie voorstelle tog te verregaande om waar te wees. Op die wyse sal boere nie meer genoeg grond h\u00ea om kommersieel te boer nie en sal hongersnood die langtermyngevolg wees. Aan die ander kant sal boere om te kan oorleef, moet kyk na alternatiewe om die werk gedoen te kry, soos om te meganiseer. Dit sal &#8216;n streep trek deur die ANC-bewind se pogings om werk te skep.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die saak wat egter uistaan is dat hier van boere verwag word om juis dit te doen wat die staat se verantwoordelikheid is, en waarvoor hy nou skynbaar self nie kans sien nie. In die voorlegging wat TLU SA vandag aan die portefeuljekomitee maak, stel di\u00e9 landbou-unie dit onomwonde dat die ANC huise belowe in sy verkiesingsmanifes, daarom moet hy maar self sy beloftes nakom en nie van boere verwag om dit namens hom te doen nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">TLU SA vra ook waarom boere uitgesonder word vir hierdie proses. In enige ekonomie is dit tog so dat werkers hulle eie behuising het en vir hulle eie dienste en vervoer betaal. Waar huisvesting verleen word, is dit deel van &#8216;n vergoedingspakket en as die werker nie meer in diens is nie, moet hy die huis ook ontruim. Maar landbouwerkgewers word nou verplig om hulle en hulle nageslagte in lengte van dae te akkommodeer. TLU SA wys daarop dat dit direk in stryd is met Artikel 9 van die Grondwet van die land en dat daar onredelik gediskrimineer word teen boere.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons is egter bevrees dat dit uiteindelik nie by die landbou gaan eindig nie. Die boere is &#8216;n relatiewe klein deel van die bevolking en word gesien as die sogenaamde rykes, wie se rykdom herverdeel moet word. Sou hierdie wet suksesvol deurgevoer word en hulle word tot hierdie drakoniese maatre\u00ebls gedwing, gaan dit nie te lank duur voordat dieselfde beginsel van toepassing gemaak gaan word op stedelike werknemers wat inwoon by hulle werkgewers nie. Dit beteken groot gemeenskappe in die buitekamer wat vir &#8216;n enkele werknemer bedoel is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarom is voorkoming steeds beter as genesing. Waar volksvreemde arbeid nog nie in geheel uitgeskakel kan word nie, moet in ieder geval verhoed word dat hulle op die werkgewer se eiendom bly. Hulle mag dalk net nooit weer daarvandaan verwyder word nie en ook permanente verblyfreg kry, soos nou gepoog word op op die boere af te forseer. Ook daarom moet die landbougemeenskap ondersteun word in hulle stryd, want dit gaan waarskynlik nie daar bly nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-85\/demisezonnaja-odezhda\/reglany-bluzki-gol-fy\">\u0433\u043e\u043b\u044c\u0444\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vandag het rolspelers in die landbou die geleentheid om hulle voorleggings aan die betrokke parlement\u00eare portefeuljekomitee te doen rakende die voorgestelde wysigings aan die Wet op Verblyfsekerheid. Ingevolge daardie wet sal boere uitgesonder word om permanente huisvesting te verskaf aan mense wat op plase woon, ongeag of hulle arbeiders is of nie. Daar word in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10146\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Arbeiders op jou grond&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10146","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10146","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10146"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10146\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10146"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10146"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10146"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}