{"id":10122,"date":"2011-03-11T06:21:35","date_gmt":"2011-03-11T06:21:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10122"},"modified":"2011-03-11T06:21:35","modified_gmt":"2011-03-11T06:21:35","slug":"potensiaal-vir-konflik-in-golf-neem-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10122","title":{"rendered":"Potensiaal vir konflik in Golf neem toe"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Saoedi-polisie het na berig word honderde betogers op 10 Maart by &#8216;n saamtrekpunt in die Sji\u00eftiese stad van Qatif in Saoedi-Arabi\u00eb se olie-ryk Oostelike Provinsie met skokgranate en geweervuur uitmekaargejaag.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die besluit om die geweld in te span, kom &#8216;n dag voor Vrydaggebede, waarna verskeie Saoedi-opposisiegroepe van plan was om die strate in te vaar. Onrus prut reeds die afgelope paar weke in die Saoedi-koninkryk. Dit is meestal Soennie-jeugdiges, menseregte-aktiviste en intellektuele in Riyadh en Jeddah wat hulle beywer vir groter politieke vryheid, insluitende &#8216;n oproep vir &#8216;n grondwetlike monargie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Dag van protes regoor die land is vir 11 Maart deur Facebookgroepe Hanyn (Nostalgia) Rewolusie en die <em>Free Youth Coalition<\/em> beplan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van kritieke belang vir Saoedi-Arabi\u00eb is egter Sji\u00eftiese-gedrewe onrus in die land se Oostelike Provinsie. Sji\u00eftiese aktiviste en geestelikes het in die afgelope weke meer militant geraak en Saoedi-veiligheidsmagte probeer systap. Die Saoedi-regime is versigtig tot dusver, en wil nie die protes aanblaas met &#8216;n gewelddadige teenoptrede nie, maar word nietemin uitgedaag om hulle beheer oor die situasie te demonstreer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog Sji\u00eftiese onrus prut in die nabygele\u00eb eiland van Bahrein, en die Saoedi-koningshuis raak toenemend bekommerd oor die vooruitsig van Sji\u00eftiese opstande in die Golfstreek. Dit is in Iran se strategiese belang om die VSA se bondgenote te destabiliseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deur &#8216;n bereidwilligheid om mag te begin gebruik te toon, hoop die Saoedi-owerhede waarskynlik hulle sal in staat wees om mense te weerhou om by die protes aan te sluit, maar sulke optrede kan net so maklik die protesteerders prikkel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is &#8216;n sterk potensiaal vir konflik tussen die Saoedi-veiligheidsmagte en protesteerders, veral in die belangrike Oostelike Provinsie. Saoedi-owerhede het streng sekuriteitsmaatre\u00ebls in die Sji\u00eftiese gebiede van die land&nbsp; getref deur die uitstuur van ongeveer 15 000 nasionale boogskutters.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die olieprys het reeds gereageer op die verhoogde spanning in die Persiese Golf, maar onrus in stede soos Qatif is &#8216;n direkte aanslag op olie: Die groot oliepypleidings na die oliehawe van Ras Tanura, die w\u00eareld se grootste met &#8216;n kapasiteit van 5 miljoen vate per dag, loop deur Qatif.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/kompressornoe_oborudovanie\/\">\u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u0435\u0441\u0441\u043e\u0440 \u0434\u043b\u044f \u043f\u043e\u043a\u0440\u0430\u0441\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Saoedi-polisie het na berig word honderde betogers op 10 Maart by &#8216;n saamtrekpunt in die Sji\u00eftiese stad van Qatif in Saoedi-Arabi\u00eb se olie-ryk Oostelike Provinsie met skokgranate en geweervuur uitmekaargejaag. Die besluit om die geweld in te span, kom &#8216;n dag voor Vrydaggebede, waarna verskeie Saoedi-opposisiegroepe van plan was om die strate in te vaar. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10122\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Potensiaal vir konflik in Golf neem toe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10122","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10122","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10122"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10122\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10122"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10122"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10122"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}