{"id":10118,"date":"2011-03-10T06:39:50","date_gmt":"2011-03-10T06:39:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10118"},"modified":"2011-03-10T06:39:50","modified_gmt":"2011-03-10T06:39:50","slug":"anc-of-anp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10118","title":{"rendered":"ANC of ANP?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Een van die grootste mistastings wat na\u00efewe liberale bly koester, al is dit met toenemende desperasie, is dat Suid-Afrika &#8216;n normale, funksionerende demokrasie is. Soos nugterdenkendes egter almal al teen di\u00e9 tyd weet, is dit eenvoudig nie waar nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n normale demokrasie sou Homo Economicus, die mitiese wese wat in rasionele ekonomiese eiebelang optree, lankal die verband tussen swak dienslewering wat hom direk raak, en sy mag by die stembus ge\u00ebien het, en die ANC sou lankal nie meer die land gekontamineer het met sy destruktiewe teenwoordigheid in die parlement of in stadsrade nie. Hy sou lank reeds verslaan gewees het deur &#8216;n party wat wel die kapasiteit het om effektief te regeer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Helaas is hierdie Afrika en dinge werk nie so hier nie. Nog &#8216;n gunstelingmite waaraan na\u00efewe liberale bly vaskleef, is sogenaamde nie-rassigheid. Ek moet bieg dat ek tot vandag toe op dees aarde geen benul het wat nie-rassigheid binne die huidige Suid-Afrikaanse konteks sou beteken nie. Hoe kan daar ooit in der ewigheid enige sprake van sogenaamde nie-rassigheid wees, as die ANC-regime se ganse ideologie van rassistiese transformasie eksplisiet op die grondslag van rassisme teen blankes en ander nie-Afrikane gebou word? Ten spyte van die belaglike drogredenasie van sogenaamde nie-rassigheid, stem swart kiesers dus bykans eendragtig vir die ANC in die sinnelose rasse-sensusse wat Suid-Afrika se verkiesings telkens verteenwoordig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bostaande is egter ou nuus en ons sit al vir sewentien jaar in hierdie situasie. Die groot vraag is: Waarom tree Homo Economicus Africanus nie in rasionele eiebelang op nie? Waarom hou hy aan stem vir &#8216;n party wie se fundamentele onbekwaamheid hom as swart kieser persoonlik bly benadeel? My teorie hieroor is as volg: Die ANC is nie &#8216;n politieke party nie. Laasgenoemde is ook nie nuus nie, want baie kommentators meen dat die ANC homself steeds as &#8216;n bevrydingsbeweging sien. Hierdie siening, meen ek, is ook nie akkuraat nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC is nie hetsy &#8216;n politieke party, hetsy &#8216;n bevrydingsbeweging nie. Hy is veel eerder &#8216;n reusagtige hibriede tussen &#8216;n personeelagentskap en &#8216;n werkgewer vir Afrikane \u2013 Kelly for Africans, as&#8217;t ware. Gewone personeelagentskappe en werkgewers verwag egter bekwaamheid, eerlikheid, kwalifikasies en ervaring van hul kandidate. Die ANC verwag slegs twee dinge: &#8216;n Swart vel, en blinde lojaliteit aan die ANC. Beskik jy oor beide, kan jy miskien geholpe raak met &#8216;n lekker joppie in die parlement of in &#8216;n stadsraad.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verstaan jy dat die ANC ni\u00e9 die African National Congress is nie, maar eerder die Afrikaan-Nasionalistiese Personeelagentskap (ANP ipv ANC), word baie dinge in die land en binne die ANP eensklaps vir jou duidelik.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7         Die klaarblyklike gebrek aan enige saambindende beleid of ideologie (buiten vir rassistiese transformasie met die doel om ander rasse uit te hou) word verklaar deur die feit dat lede van die ANP bloot daar is om &#8216;n werk iewers los te slaan, en onder mekaar vir poste wedywer. As jy as &#8220;African African&#8221; nie op &#8216;n gelyke voet vir &#8216;n pos op die gewone wyse kan meeding nie, is die ANP jou aangewese agentskap en werkgewer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7         Jimmy Manyi, die voorste lofsanger vir rassistiese suiwering van blankes uit hul poste, is aangestel as woordvoerder omdat hy &#8216;n verpersoonliking is van d\u00edt wat die ANP in wese is, naamlik &#8216;n reuse personeelagentskap wat ook werk kan uitdeel. Die omstrede nuwe arbeidswetgewing, wat ten doel het om almal behalwe swart ANP-kaders werkloos te laat, is immers Manyi se breinkind en is bloot &#8216;n logiese uitvloeisel van werkskepping vir kaders.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7         Daardie swart klipgooiers en oproermakers in die townships is bloot faksies wat onder mekaar wedywer vir &#8216;n kans op &#8216;n ANP-benoeming as kandidaat en derhalwe &#8216;n pos iewers. Om &#8216;n klip te gooi of &#8216;n biblioteek af te brand, is vir hulle dieselfde as werksoekers wat onder mekaar mbv hul CV&#8217;s wedywer vir &#8216;n pos. Omdat die ANP die mag het, het hy ook die mag om werk uit te deel, en sal hulle dus vir die ANP bly stem. Nie omdat hulle dink die ANP kan dienste lewer nie, maar omdat hulle hoop hulle kan ook eendag dmv ANP-lidmaatskap &#8216;n werk losslaan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Laastens kan mens dan ook begryp waarom die ANP hom agter Jimmy Manyi geskaar het, en sy liegery oor sogenaamde nie-rassigheid dus finaal nekomgedraai het. Die ANP besef baie goed dat sy gebrek aan vaardighede, indien nie intelligensie nie, werkskeppery op die normale wyse bykans onmoontlik maak, omdat die ANP se onbevoegdheid en baantjies-vir-boeties die ekonomie stelselmatig vernietig. Die enigste oorblywende manier vir die ANP om nog poste vir sy volgelinge te skep, is om ook kleurlinge te teiken, en ook, nes hy al vir 17 jaar lank met blankes maak, kleurlinge etnies uit hul werksplekke te reinig.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/yeella.com\">yeella.com<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.2000.ua\/v-nomere\/aspekty\/ekspertiza_aspekty\/razvitie-harkova-pozitivnaja-dinamika.htm\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een van die grootste mistastings wat na\u00efewe liberale bly koester, al is dit met toenemende desperasie, is dat Suid-Afrika &#8216;n normale, funksionerende demokrasie is. Soos nugterdenkendes egter almal al teen di\u00e9 tyd weet, is dit eenvoudig nie waar nie. In &#8216;n normale demokrasie sou Homo Economicus, die mitiese wese wat in rasionele ekonomiese eiebelang optree, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[],"class_list":["post-10118","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10118","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10118"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10118\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10118"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10118"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10118"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}