{"id":10111,"date":"2011-03-10T05:56:53","date_gmt":"2011-03-10T05:56:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10111"},"modified":"2011-03-10T05:56:53","modified_gmt":"2011-03-10T05:56:53","slug":"nog-polisievoertuie-vergader-stof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10111","title":{"rendered":"Nog polisievoertuie vergader stof"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Splinternuwe polisievoertuie word in &#8216;n skuur by die Polisie se lugvleuel in Pretoria gestoor. Die meer as sestig voertuie sluit dubbelkajuitbakkies, Nyala&#8217;s en gewone bakkies in. Dit blyk dat dit aangekoop is vir die w\u00eareldsokker verlede jaar, maar nooit gebruik is nie. Verskeie polisiestasies het &#8216;n tekort aan voertuie en plattelandse gebiede sukkel juis om bakkies te bekom. Die vraag wat die Polisie moet beantwoord is hoekom word hierdie voertuie hier gestoor en nie versprei na polisiestasies wat dit benodig nie. Dit gebeur dikwels dat polisielede nie na &#8216;n misdaadtoneel kan gaan nie, omdat daar nie vervoer beskikbaar is nie. Om nuwe polisievoertuie te stoor en nie te versprei na polisiestasies toe nie, bevorder misdaad,&#8221; s\u00ea mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Polisie vir die Vryheidsfront Plus.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede week is berig dat meer as honderd splinternuwe ongebruikte polisievoertuie by Bainsvlei in die Vrystaat stof opgaar en nie versprei word aan polisiestasies nie. Daar is toe beweer die administrasie vir die verspreiding is omvattend en vertraag die proses<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Vryheidsfront Plus het reeds amptelik vrae ingedien by die Parlement aan die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa en verwag antwoorde en optrede,&#8221; het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/statii\/detskie-igrushki-fisher-prais-originalnie-i-poleznie-igrushki\">\u0444\u0438\u0448\u0435\u0440 \u043f\u0440\u0430\u0439\u0441 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Splinternuwe polisievoertuie word in &#8216;n skuur by die Polisie se lugvleuel in Pretoria gestoor. Die meer as sestig voertuie sluit dubbelkajuitbakkies, Nyala&#8217;s en gewone bakkies in. Dit blyk dat dit aangekoop is vir die w\u00eareldsokker verlede jaar, maar nooit gebruik is nie. Verskeie polisiestasies het &#8216;n tekort aan voertuie en plattelandse gebiede sukkel juis om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10111\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nog polisievoertuie vergader stof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10111","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10111","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10111"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10111\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10111"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10111"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10111"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}