{"id":10110,"date":"2011-03-10T05:50:15","date_gmt":"2011-03-10T05:50:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10110"},"modified":"2011-03-10T05:50:15","modified_gmt":"2011-03-10T05:50:15","slug":"waar-staan-die-afrikaners-ten-opsigte-van-selfbeskikking","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10110","title":{"rendered":"Waar staan die Afrikaners ten opsigte van selfbeskikking ?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die gesprek kom al oor \u0149 lang tyd en steeds is daar min vordering gemaak met selfbeskikking. Die algemene Afrikanersteun vir selfbeskikking het drasties afgeneem sedert 1994 gemeet aan verkiesingsuitslae, enkele meningsopnames en die emigrasiepatrone. Inderwaarheid kan selfbeskikking gereduseer word tot twee opsies, nl. interne of eksterne selfbeskikking.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Interne selfbeskikking kom tot stand waar \u0149 staat voorsien in die taal en kulturele behoeftes van \u0149 minderheidsgroep en ook toelaat dat die minderheidsgroep effektief deelneem aan die gemeenskaplike politiek van die land. Eksterne selfbeskikking of sesessie word in die algemeen ongunstig ontvang in die internasionale gemeenskap.  Eensydige sesessieverklarings is ekstreem en vind slegs plaas in sorgvuldig gedefinieerde omstandighede mits \u0149 homogene groep (polities, kultureel, religieus, ens) gekonsentreerd \u0149 spesifieke geografiese gebied beset.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfbeskikking word oor die algemeen beskryf as \u0149 beginsel en nie \u0149 reg nie, met die voorwaarde dat die groep wat selfbeskikking opeis, oorwegend \u0149 spesifieke territoriale gebied moet bewoon. Die <em>uti possidetis<\/em>-doktrine (beginsel van territoriale integriteit) word onderhou deur die internasionale gemeenskap in terme dat die territoriale integriteit van soewereine state nie bedreig of ontwrig moet word nie. Alhoewel die Afrikaner kwalifiseer in terme van kulture aspekte om as \u0149 homogene groep te eis vir selfbeskikking, beset die Afrikaners nie \u0149 territoriale gebied nie en sal moeilik op grond van <em>uti possidetis <\/em>kan aanspraak maak op selfbeskikking.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waar staan die Afrikaners tans met betrekking tot selfbeskikking? Die algemene aanduiding soos dit manifesteer in die ondersteuning van politieke partye is dat die meerderheid Afrikaners of blankes in die bre\u00ebr sin reeds interne selfbeskikking gekies het. Die effek van misdaad, plaasmoorde, regstellende aksie, SEB en die talle voorbeelde van wanbestuur op alle regeringsvlakke moet nog bepaal word en sal in die huidige omstandighede \u0149 bruikbare, indien nie noodsaaklike, tema vir navorsing wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrikaners het egter nog nie die punt van \u0149 gemeenskaplike vryheidswil bereik nie. Die grootste struikelblok om die gemeenskaplike vryheidswil te mobiliseer is gele\u00eb in die Afrikanerdiaspora. Afrikaners is verspreid oor die hele Suid-Afrika en ongeveer een miljoen Afrikaners het reeds ge\u00ebmigreer. Een van die kernvoorwaardes vir selfbeskikking is dat die groep wat daarop aanspraak maak die meerderheid moet wees in \u0149 spesifieke geografiese gebied.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kernaandrang van Afrikanerselfbeskikking is juis gele\u00eb in die groep wat nie aan nasionale volksverkiesings deelneem nie. In die opsig verwys Gregan na &#8220;om <em>ex post facto<\/em> kennis te neem van \u0149 <em>de facto<\/em>-situasie en dit boonop <em>de jure<\/em> te erken&#8221;.  Die groepering Afrikaners wat wel die volkstaatgedagte ernstig opneem se enigste opsie is gele\u00eb in \u0149 <em>ex post facto<\/em>-situasie. Suid-Afrika is \u0149 soewereine staat en met inagneming van die <em>uti possidetis-<\/em>beginsel is dit onwaarskynlik dat sesessie sonder \u0149 Afrikaneropstand (rewolusie) sal kan plaasvind.  \u0149 Opstand sonder popul\u00eare steun sal nie veel bereik nie en maklik onderdruk word deur die regerende party.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrikaners het drie opsies.  Skakel in by die huidige wanorde, emigreer of mobiliseer.  Verkry popul\u00eare steun, beset \u0149 geografiese gebied in Suid-Afrika en laat die w\u00eareld <em>ex post facto<\/em> goedkeuring verleen.  Dit gaan uitstaande kundigheid vereis om Afrikaners te lei tot onafhanklikheid binne konteks van globalisasie en die internasionale gemeenskap se siening ten opsigte afskeiding.  Dit kan egter gedoen word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/montirovki\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0442\u0430\u043c\u0431\u043e\u0432 \u043c\u043e\u043d\u0442\u0438\u0440\u043e\u0432\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0431\u0438\u043e\u0433\u0440\u0430\u0444\u0438\u044f<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die gesprek kom al oor \u0149 lang tyd en steeds is daar min vordering gemaak met selfbeskikking. Die algemene Afrikanersteun vir selfbeskikking het drasties afgeneem sedert 1994 gemeet aan verkiesingsuitslae, enkele meningsopnames en die emigrasiepatrone. Inderwaarheid kan selfbeskikking gereduseer word tot twee opsies, nl. interne of eksterne selfbeskikking. Interne selfbeskikking kom tot stand waar \u0149 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10110\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Waar staan die Afrikaners ten opsigte van selfbeskikking ?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10110","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10110","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10110"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10110\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10110"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10110"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10110"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}