{"id":10105,"date":"2011-03-08T06:03:22","date_gmt":"2011-03-08T06:03:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10105"},"modified":"2011-03-08T06:03:22","modified_gmt":"2011-03-08T06:03:22","slug":"die-revolusie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10105","title":{"rendered":"Die Revolusie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die uitgesproke maar skynbaar onstuitbare leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, sorg dat die revolusiegedagte onder die ANC lewendig bly.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tot dusver het hy redelik skotvry afgekom van sy &#8220;Skiet die boere, want hulle is verkragters&#8221;-liedjie. Hofsake hieroor is nog aan die gang of op app\u00e9l, terwyl die ANC hom nou amptelik ondersteun daarin.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema klou ook hardnekkig aan sy eise dat myne genasionaliseer moet word. Die sogenaamde versekerings uit die ANC dat dit nie sal gebeur nie, word ook al hoe minder en flouer. Dis seker di\u00e9 dat Malema nou meer gestalte begin gee aan die gedagtes daaroor. Hy eis nou sestig persent van die mynreus Anglo American op vir die ANC-Jeugliga. Dit lyk asof hy daardeur die boodskap wil deurgee: as die ANC dan nie die belange in myne wil h\u00ea nie, sal die jeugliga dit opeis. Ons kan net dink hoe positief dit ontvang kan word in &#8216;n organisasie met baie werksku-lede wat gaan begin dink aan &#8216;n maklike wyse van ryk word. Hulle het skynbaar nog nie tot die besef gekom nie dat dit uiteindelik die voorlopers, die Malema&#8217;s self, die uiteindelike vet katte is wat die room van alles afskep.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die jongste in die Malema-verstommendheid is sy aanmoediging dat swartes meer kinders moet h\u00ea. In &#8216;n land wat reeds oorstroom word deur onwettige buitelanders wat sommer vinnig wettige burgers gemaak word, waar landbouvermo\u00eb daagliks verminder as gevolg van arga\u00efese politieke agendas in plaas van ekonomiese beginsels, en waar waterbeskikbaarheid onder geweldige druk is, enersyds omdat Suid-Afrika &#8216;n water-arm land is, maar andersins omdat Malema se ouer broers van die ANC-regering nie in staat is om ons waterhulpbronne te beskerm teen vermorsing en vervuiling nie, is so &#8216;n uitspraak net &#8216;n vonk in &#8216;n kruitvat. Boonop is dit so dat die swart bevolking in Suid-Afrika in ieder geval nie gepla is met geboortebeperking nie. Waar dink Malema gaan daar vir sy teelprogram voedsel, water en blyplek vandaan gekry word?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy motivering is in ANC-terme natuurlik heel aanvaarbaar, en dit is dat daarmee die revolusie voortgesit word. Die ANC wil dus ook die blanke uitteel, soos ons ook oortuig is dat hulle ons met &#8216;n georkestreerde plan probeer uitmoor. Malema noem dit die ekonomiese revolusie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die revolusie-gedagte leef steeds in die ANC, en veral onder die jeug. Dit is so dat &#8216;n revolusie slegs deur &#8216;n teen-revolusie gestuit kan word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarom is dit net nodig om te kyk na die definisie van &#8216;n revolusie. Dit is naamlik om &#8216;n bestaande orde om te keer. &#8216;n Revolusie hoef nie noodwendig met geweld gepaard te gaan nie, soos ook blyk uit Malema se teelprogram. Ons volk is met sy eie revolusie besig. As ons praat van die vestiging van &#8216;n onafhanklike volksrepubliek vir ons volk, kom dit neer op &#8216;n revolusie, want dit is &#8216;n verandering van die bestaande orde. As ons volkseie arbeid propageer, is dit &#8216;n ekonomiese revolusie wat in direkte stryd is met die ANC se verpligte &#8220;affirmative action&#8221;-beleid.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons is dus reeds met ons eie revolusie besig, sonder dat ons dit besef. Ook ons revolusie moet in intensiteit toeneem. En dalk gee Malema ons nog handige wenke: ook ons volk se wieg is te leeg. Om verstaanbare ekonomiese en politieke redes, is ons mense huiwerig om groot gesinne op te bou. Maar ook ons sal dit weer moet oorweeg om ook ons aanwas te verhoog om uiteindelik &#8216;n volk te bly vir die komende geslagte. Ten minste het ons al bewys te weet hoe om verantwoordelik om te gaan met water, voedselsekerheid en uiteindelik die opvoeding en opleiding van daardie groter gesinne. Want Malema se oproep gaan net groter werkloosheid onder &#8216;n groter massa onopgeleides beteken. Maar kom ons stuit die Malema-revolusie met ons eie teen-revolusie op elke terrein.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/en\/jackpots\/\">best jackpot<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nikmedia.com.ua\/news\/view\/8982\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die uitgesproke maar skynbaar onstuitbare leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, sorg dat die revolusiegedagte onder die ANC lewendig bly. Tot dusver het hy redelik skotvry afgekom van sy &#8220;Skiet die boere, want hulle is verkragters&#8221;-liedjie. Hofsake hieroor is nog aan die gang of op app\u00e9l, terwyl die ANC hom nou amptelik ondersteun daarin. Malema &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10105\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die Revolusie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10105","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10105","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10105"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10105\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10105"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10105"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10105"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}