{"id":10088,"date":"2011-03-04T04:45:05","date_gmt":"2011-03-04T04:45:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10088"},"modified":"2011-03-04T04:45:05","modified_gmt":"2011-03-04T04:45:05","slug":"sasco-optogte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10088","title":{"rendered":"Sasco-optogte"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus beskou die feit dat SASCO en die ANC Jeugliga al hoe meer druk op gratis tersi\u00eare onderrig en die nasionalisering van myne plaas, as &#8216;n bedreiging vir &#8216;n vrye ekonomie en is van oordeel dat hul eise buitelandse beleggers sal afskrik om in die Suid-Afrikaanse ekonomie te bel\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is onverantwoordelik van SASCO om gratis tersi\u00eare onderrig as &#8216;n onmiddellike prioriteit in die huidige ekonomiese klimaat te beskou.  Die verbetering van die standaard van basiese onderwys ter voorbereiding van verdere studie, is volgens die VF Plus die belangrikste en &#8216;n noodsaaklikheid,&#8221; het Jan van Niekerk, VF Plus-jeugleier, in reaksie op SASCO se voorneme op landswye betogings vir gratis tersi\u00eare onderwys, wat vir vandag en Vrydag beplan word, ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus is van oordeel dat, indien die standaard van skoolopleiding nie drasties verbeter nie, tersi\u00eare onderrig sinloos sal word.  Die swak deurvloei-syfers van instellings soos universiteite sal nie verbeter voordat die algemene geletterdheid van skoliere nie verbeter nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus eis dat SASCO nie soos in die verlede deur hul optogte klasse aan akademiese instellings sal ontwrig nie en dat kampusbesture en owerhede pro-aktief sal optree om dit te voorkom. Veral die feit dat SASCO se optogte nie &#8216;n goeie geskiedenis as vreedsame optogte het nie, behoort aan owerhede &#8216;n duidelike boodskap van pro-aktiewe optrede te stuur.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van Niekerk het bygevoeg dat Mbulelo Mandlana, president van SASCO, se stelling &#8220;Ons glo nie dat die befondsing vir gratis onderwys van die Heilige Gees gaan kom nie&#8221;, onvanpas en onbehoorlik is. Die ANC en sy jeugliga-organisasies gebruik heel te dikwels aanstootlike stellings rakende die Christendom, wat daarop dui dat die sensitiwiteit van die verskeidenheid van die SA-samelewing nie deur die ANC begryp word nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/osushiteli-f3832103\/\">\u043e\u0441\u0443\u0448\u0438\u0442\u0435\u043b\u044c \u0430\u0434\u0441\u043e\u0440\u0431\u0446\u0438\u043e\u043d\u043d\u044b\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus beskou die feit dat SASCO en die ANC Jeugliga al hoe meer druk op gratis tersi\u00eare onderrig en die nasionalisering van myne plaas, as &#8216;n bedreiging vir &#8216;n vrye ekonomie en is van oordeel dat hul eise buitelandse beleggers sal afskrik om in die Suid-Afrikaanse ekonomie te bel\u00ea. &#8220;Dit is onverantwoordelik van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10088\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sasco-optogte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10088","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10088","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10088"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10088\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10088"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10088"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10088"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}