{"id":10084,"date":"2011-03-03T05:58:47","date_gmt":"2011-03-03T05:58:47","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10084"},"modified":"2011-03-03T05:58:47","modified_gmt":"2011-03-03T05:58:47","slug":"ope-brief-aan-trevor-manuel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10084","title":{"rendered":"Ope brief aan Trevor Manuel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2011\/03\/openletter.jpg\" \/>In &#8216;n absurde stuk hoogheilige politiekery  het u, minister Trevor Manuel, in &#8216;n ope brief kwansuis luidkeels protes aangeteken teen die ou-ou rassisme van die ANC-regime, wat bloot opnuut na die oppervlak gekom het met die aartsrassis, Jimmy Manyi, se gewraakte uitlatings teenoor bruines. Ek kan di\u00e9 belaglike uitlatings in u skrywe verwoord egter hoegenaamd nie ernstig opneem nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eerstens is dit &#8216;n deursigtige en paniekerige poging om die skade wat Manyi se uitlatings aan die ANC se verkiesingsveldtog in die Weskaap gedoen het, ongedaan te maak. Die dawerende stilte van die res van die ANC oor Manyi se uitlatings wys egter hard en duidelik daarop dat Manyi se mening eintlik die hoofstroom-mening binne die ANC is, en dat u, minister Manuel, se flou politiekery dus gesien kan word vir die benoude sprong wat dit is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gesien in hierdie lig, kan ek Manyi nie te erg verkwalik vir sy uitlatings nie. Al wat hy gemaak het, is om die endemiese swart rassisme binne die ANC hardop te verwoord. Dit word toenemend duidelik dat die ANC eintlik niks anders is as &#8216;n swart weergawe van die destydse Nazi-party nie. Net so min as wat die Nazi&#8217;s van Jode of Sigeuners gehou het, hou die ANC van enige iemand buiten &#8220;African Africans&#8221; nie.  Die ANC se Einsatzgruppen sluip op die platteland rond en skiet driejarige blanke dogtertjies in die kop. Sy stormtroepe plunder die ekonomie soos wat die Nazi&#8217;s die kunswerke van Europa se museums geplunder het. Die bykans pikswart, Afro-fascistiese openingseremonie van die Sokkerw\u00eareldbeker in 2010, was die presiese analoog van die Ariese propaganda in die 1936 Olimpiese Spele in M\u00fcnchen.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is egter op &#8216;n meer persoonlike vlak dat ek u belaglike ope brief met totale minagting, indien nie met &#8216;n dawerende gelag nie, gelees het. Waar was u luidkeelse geskree, minister Manuel, toe Manyi al jare gelede begin het met sy anti-blanke haatspraak? Waarom so stil destyds oor sy aandrang daarop dat Suid-Afrikaanse werkgewers Afrikaner- en blanke-rein moes wees, nes die Nazi&#8217;s destyds  daarop aangedring het dat hul samelewing <em>Judenrein <\/em>moes wees? Waar was u nuutgevonde verbintenis tot sogenaamde nie-rassigheid t\u00f3\u00e9? U is immers &#8216;n jarelange en luidkeelse ondersteuner van die etniese reiniging van blankes wat onder die naam rassistiese transformasie deurgaan. Waarom nou eers skynheilig begin opgee oor u wat glo nie hiervoor ge-struggle het nie?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Was dit ook nie u nie, minister Manuel, wat ges\u00ea het jy steun eerder die All Blacks as &#8216;n blanke Springbokspan, ongeag of laasgenoemde se spelers almal op meriete daar is nie? En, die vraag wat niemand anders skynbaar vra nie, is waarom, as u so &#8216;n groot probleem het met die Afro-fascisme waarmee die ANC so deurspek is, bly u steeds &#8216;n lid van di\u00e9 rassistiese beweging? Sou die eerbare ding nie wees om uit protes van u amp en lidmaatskap afstand te doen nie?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nee, wat. U belaglike ou briefie kan van die tafel gevee word vir die stuk hoogheilige drek wat dit is. Dit was slegs toe u eie volk in die visier beland het, dat u skielik u verbintenis tot sogenaamde nie-rassisme herontdek het. Net die mees liggelowige gestremde kan u ernstig opneem.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">slots uk<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/vulyk_16_128\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In &#8216;n absurde stuk hoogheilige politiekery het u, minister Trevor Manuel, in &#8216;n ope brief kwansuis luidkeels protes aangeteken teen die ou-ou rassisme van die ANC-regime, wat bloot opnuut na die oppervlak gekom het met die aartsrassis, Jimmy Manyi, se gewraakte uitlatings teenoor bruines. Ek kan di\u00e9 belaglike uitlatings in u skrywe verwoord egter hoegenaamd [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":10083,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[],"class_list":["post-10084","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c21-anton-barnard"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10084","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10084"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10084\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/10083"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10084"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10084"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10084"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}