{"id":10080,"date":"2011-03-03T04:34:38","date_gmt":"2011-03-03T04:34:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10080"},"modified":"2011-03-03T04:34:38","modified_gmt":"2011-03-03T04:34:38","slug":"sabc-aanstellings-n-bron-van-kommer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10080","title":{"rendered":"SABC-aanstellings &#8216;n bron van kommer"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Vryheidsfront Plus verwerp die aanstellings wat die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor Kommunikasie gister op die SABC-raad gemaak het. Al die aanstellings was ANC-voorkeurkandidate en geeneen van die opposisie se kandidate was oorweeg nie. Dit beteken dat die ANC sy greep op die SABC verder versterk het en is &#8216;n kommerwekkende tendens, spesifiek beskou teen die agtergrond van die komende plaaslike verkiesing,&#8221; het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor Kommunikasie, ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Net soos met die vorige aanstelling van die hele Raad in 2009 waar die ANC kwansuis die opposisie en die VF Plus se kandidate in ag sou neem en selfs sou aanstel, het die ANC sy ooreenkoms gerepudieer en sy eie kandidate aangestel. Hierdie nuwe aanstellings is weereens &#8216;n bewys dat die ANC nie vertrou kan word nie,&#8221; het hy bygevoeg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus se vorige verteenwoordiger op die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor Kommunikasie, dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, het in 2007 uit die komitee gestap aangesien die ANC sy meerderheid in die komitee gebruik het om die aanstellings van SABC-raadslede te stoomroller. Hy het by die geleentheid ges\u00ea dat opposisiepartye in die komitee misbruik word deur die ANC om legitimiteit aan &#8216;n onaanvaarbare prosedure te gee.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party sal die werksaamhede van die SABC-raad, nou eintlik &#8216;n ANC-raad, fyn dophou en sal nie skroom om verdere stappe te neem indien die ANC die SABC vir eie gewin probeer misbruik nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-90\/demisezonnaja-odezhda\/reglany-bluzki-gol-fy\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0440\u0435\u0433\u043b\u0430\u043d \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/war\/na-granice-pri-popytke-sbezhat-v-rossiyu-zaderzhali-harkovskuyu-minershu-55925.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Die Vryheidsfront Plus verwerp die aanstellings wat die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor Kommunikasie gister op die SABC-raad gemaak het. Al die aanstellings was ANC-voorkeurkandidate en geeneen van die opposisie se kandidate was oorweeg nie. Dit beteken dat die ANC sy greep op die SABC verder versterk het en is &#8216;n kommerwekkende tendens, spesifiek beskou teen die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10080\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SABC-aanstellings &#8216;n bron van kommer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10080","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10080","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10080"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10080\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10080"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10080"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10080"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}