{"id":10076,"date":"2011-03-01T18:38:16","date_gmt":"2011-03-01T18:38:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10076"},"modified":"2011-03-01T18:38:16","modified_gmt":"2011-03-01T18:38:16","slug":"kompromiedenke-lei-tot-ondergang","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10076","title":{"rendered":"Kompromiedenke lei tot ondergang"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/www.praag.co.za\/images\/stories\/roodt_dan4.jpg\" \/>As ons na die onlangse geskiedenis in Suider-Afrika kyk, kan osn sien  dat diegene wat kompromie\u00eb aangegaan het feitlik volslae ondergang  beleef het. Aan die ander kant het die kompromielose revolusion\u00eare en  diktators soos Mugabe wat volgens &#8216;n vaste stel re\u00ebls &#8211; hoe vreemd sulke  re\u00ebls mag voorkom &#8211; handel, eenvoudig gedy. Oral in Suider-Afrika het  die radikale bewegings oor die meer gematigdes gese\u00ebvier: die ANC en  SAKP in Suid-Afrika, Swapo in Namibi\u00eb, Frelimo in Mosambiek en die MPLA  in Angola.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het die hele bouwerk van Afrikanermag onder die Broederbond  en Nasionale Party &#8216;n dwarsklap sommer met die rughand gegee. En daar  tuimel alles toe na benede. As &#8216;n mens dink aan die ontsaglike  instellings wat die Broederbond en NP namens die Afrikanervolk en blanke  Suid-Afrika beheer het, dan duisel jou sinne daarvan. Daar was die  staat met sy buitelandse diens en ambassades in elke belangrike land,  die weermag en polisie, Eskom, Transnet, Yskor, Sasol, die Afrikaanse  universiteite, Sanlam, Absa en die Openbare Beleggingskommissaris wat  die staat se pensioene bestuur. Dan praat &#8216;n mens nie eens van al die  munisipaliteite nie, van die groot stede tot die kleiner dorpe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is al baie redes vir die dekadensie en uiteindelike  ineenstorting van Afrikanermag verskaf, maar die Broederbond en  Nasionale Party se bereidwilligheid om feitlik oor alles &#8216;n kompromie  aan te gaan, moet sekerlik iewers bo-aan die lys van aanleidende oorsake  wees. Die probleem is dat hierdie kompromiedenke steeds met ons is.  Slaan &#8216;n mens &#8216;n Afrikaanse koerant oop, dan kom &#8216;n mens steeds  dieselfde inskiklike lafhartigheid te\u00eb wat hierdie land tot op die  afgrond van &#8216;n stadige volksmoord en verdrywing van die blanke bevolking  gebring het. Selfs ons oorlewing is onderhandelbaar. Drakoniese  rassewetgewing&nbsp; en allerlei vorme van diskriminasie teen blankes word  meesal klakkeloos aanvaar of met begrip verduur.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer gaan ons begin om op sekere beginsels en regte te staan, soos  wat die ANC en SAKP gedoen het? Gee die duiwel wat hom toekom: hulle  was nie met die tweede of derde prys tevrede nie en het selfs n\u00e1 die  verlies van hul vernaamste strategiese vennoot en bron van finansiering,  die ou Sowjetunie, uitgehou en op niks minder as oorgawe deur die  Nasionale Party aangedring nie. Goetspa, noem die Jode dit.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ongelukkig lyk dit asof goetspa, asook beginsels waarvoor hulle  bereid is om op te offer, onder Afrikaners maar yl gesaai is. Ten minste  onder daardie Afrikaners wat die vinnig krimpende ekonomiese en  mediabasis beheer wat nog in ons mense se hande is.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"\u0431\u0430\u043d\u0438 \u0444\u043e\u0442\u043e\">\u0444\u043e\u0442\u043e \u0438\u0437 \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As ons na die onlangse geskiedenis in Suider-Afrika kyk, kan osn sien dat diegene wat kompromie\u00eb aangegaan het feitlik volslae ondergang beleef het. Aan die ander kant het die kompromielose revolusion\u00eare en diktators soos Mugabe wat volgens &#8216;n vaste stel re\u00ebls &#8211; hoe vreemd sulke re\u00ebls mag voorkom &#8211; handel, eenvoudig gedy. Oral in Suider-Afrika &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10076\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kompromiedenke lei tot ondergang&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[],"class_list":["post-10076","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c22-dan-roodt"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10076","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10076"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10076\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10076"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10076"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10076"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}