{"id":10075,"date":"2011-03-01T17:29:05","date_gmt":"2011-03-01T17:29:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10075"},"modified":"2011-03-01T17:29:05","modified_gmt":"2011-03-01T17:29:05","slug":"gebed-help-ook-nie-vir-alles-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10075","title":{"rendered":"Gebed help ook nie vir alles nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ten minste veroorsaak die oplaaiende munisipale verkiesingskoors dat politici begin wonder oor die argumente wat die stemvee kraal toe sal jaag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n IVP-woordvoerder oor landbou in KwaZulu-Natal, s\u00ea plaasaanvalle het sedert 1991 in Suid-Afrika meer lewens ge\u00ebis as die bevrydingstryde van lande soos Kenia, Rhodesi\u00eb, Mosambiek, Angola en Suidwes-Afrika en dat sulke aanvalle met milit\u00eare presisie uitgevoer word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Natuurlik is die IVP reg, maar was die eerste honderd slagoffers nie reeds die wekroep tot aksie nie? Stemme soos di\u00e9 van Praag en die TLU was roepende in die woestyn &#8216;n paar jaar gelede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wynboere se voorstelle vir spesialiseenhede het kennelik ook ver buite die grense van die Wes-Kaap weerklink; iets wat die piesangboere dalk tot stemming kan roep?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beeld het hulself weereens verbind tot die DA se sukses in die komende kiesery. In &#8216;n hoofartikel bepeins die koerant Zuma se keuse: &#8216;n regstaat of &#8216;n korrupte staat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wel wetende dat die ANC nie hulle netwerk van invloed as korrupsie sien nie, drup die vraag natuurlik van retoriese skynheiligheid. Is daar nog iemand in Suid-Afrika of die w\u00eareld oor wat glo in die wonder van die Westerse regstaat in Afrika?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisiehoof, genl. Bheki Cele, en Gwen Ma\u00adhlangu-Nkabinde, minister van openbare werke, se wanbestuur maak nie vir die gemiddelde ANC-kieser saak nie. En ook nie vir die swart kieser wat Zille wil lok nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Begrippe soos &#8220;grondwetlike demokrasie&#8221; is te abstrak om te voldoen aan die stygende verwagtinge wat verkiesings oor die land loslaat.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n DA-bemarkingsveldtog om die voordele van moedertaalonderrig te benadruk, is nodig s\u00ea Michael Le Cordeur, verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch se fakulteit opvoedkunde. Hy is ook ondervoorsitter van die Afrikaanse Taalraad, Naspers se taalarm.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Le Cordeur is &#8220;afskuwelike dinge in die verlede in Afrikaans ges\u00ea&#8221;, maar dit &#8220;was nie die taal self, wat dit gedoen het nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dieselfde mediagroep wat Afrikaans op produkte afgelag het, het nou &#8216;n bruin rasieleier ontdek wat wit vrese aanspreek oor moedertaal. Net jammer dat die bruin kieser nie &#8216;n dooie duit omgee wat met die taal gebeur nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar soos &#8216;n leraar van die NG gemeente Riebeeckpark in Kempton Park di\u00e9 week in Beeld ges\u00ea het, help gebed ook nie vir alles nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/headbands\/\">hair headbands<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/m.dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1153552.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ten minste veroorsaak die oplaaiende munisipale verkiesingskoors dat politici begin wonder oor die argumente wat die stemvee kraal toe sal jaag. &#8216;n IVP-woordvoerder oor landbou in KwaZulu-Natal, s\u00ea plaasaanvalle het sedert 1991 in Suid-Afrika meer lewens ge\u00ebis as die bevrydingstryde van lande soos Kenia, Rhodesi\u00eb, Mosambiek, Angola en Suidwes-Afrika en dat sulke aanvalle met milit\u00eare &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10075\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gebed help ook nie vir alles nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10075","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10075","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10075"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10075\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10075"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10075"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10075"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}