{"id":10042,"date":"2011-02-24T05:46:12","date_gmt":"2011-02-24T05:46:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10042"},"modified":"2011-02-24T05:46:12","modified_gmt":"2011-02-24T05:46:12","slug":"gemengde-reaksie-op-begroting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10042","title":{"rendered":"Gemengde reaksie op begroting"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Automobiel Assosiasie het die aankondiging in die begrotingsrede verwelkom dat miljarde rand bewillig is vir instandhouding van paaie en openbare vervoer. &#8216;n Woordvoerder, Gary Ronald s\u00ea R1,5 miljard sal aan die provinsies gaan vir padinstandhouding en &#8216;n verdere R2,5 miljard sal aan munisipaliteite gegee word vir openbare vervoerstelsels en infrastruktuur. Hy s\u00ea egter hy is teleurgesteld dat die voorgestelde toltariewe in Gauteng nie in die begrotingsrede genoem is nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister van Finansies &#8211; Pravin Gordhan &#8211; het ook nuwe maatre\u00ebls aangekondig om bedrog met regeringstenders uit te skakel. Hy het in sy begrotingsrede ges\u00ea dat meer as 50 ondersoeke tot gevolg gehad het dat 65 mense in hegtenis geneem is. Hy s\u00ea die Inkomstediens is besig om toe te slaan op belasting en doeane-oortredings. Dit sluit &#8216;n nuwe metode in waarop sigarette gemerk word, terwyl onwettige klere en tekstiel-invoere ook vasgevat word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00eb aanduidings is dat finansi\u00eble markte Suid-Afrika&nbsp; nie van staatskuld ontslae gaan raak nie, n\u00e1 Gordhan &#8216;n groter as verwagte begrotingstekort voorspel het. Gordhan beraam &#8216;n begrotingstekort van 5,5% van die bruto binnelandse produk. V\u00f3\u00f3r die begrotingsrede het ekonome verwag dat die minister &#8216;n tekort van sowat 4,5% sal voorspel. Ekonome s\u00ea die markte is nie paniekerig nie weens die aanvaarbare vlakke van Suid-Afrika se skuld.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In reaksie op die begrotingsrede s\u00ea &#8216;n ekonoom van Investec, Brian Kantor Suid-Afrika moet op die private sektor steun om werk te skep. Hy s\u00ea die uitdagings wat die land in die gesig staar is dat die arbeidsmark te voorskriftelik in sy eise is. Kantor s\u00ea soveel soos Gordhan se toespraak op werkskepping gefokus het, sou dit verkieslik wees as daar aangedui is in watter sektore geleenthede geskep gaan word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/bells-on-fire\">Bells on Fire<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.2000.ua\/v-nomere\/aspekty\/ekspertiza_aspekty\/razvitie-harkova-pozitivnaja-dinamika.htm\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Automobiel Assosiasie het die aankondiging in die begrotingsrede verwelkom dat miljarde rand bewillig is vir instandhouding van paaie en openbare vervoer. &#8216;n Woordvoerder, Gary Ronald s\u00ea R1,5 miljard sal aan die provinsies gaan vir padinstandhouding en &#8216;n verdere R2,5 miljard sal aan munisipaliteite gegee word vir openbare vervoerstelsels en infrastruktuur. Hy s\u00ea egter hy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10042\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gemengde reaksie op begroting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10042","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10042","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10042"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10042\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10042"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10042"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10042"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}