{"id":10035,"date":"2011-02-23T05:54:20","date_gmt":"2011-02-23T05:54:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10035"},"modified":"2011-02-23T05:54:20","modified_gmt":"2011-02-23T05:54:20","slug":"onrus-en-libie-se-energie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10035","title":{"rendered":"Onrus en Libi\u00eb se energie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Libi\u00eb se politieke twis het reeds begin om sy energieproduksie te kortwiek, en dit is net die begin.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In teenstelling met energie in die meeste Afrika-lande, word byna al Libi\u00eb se olie en aardgas binnelands geproduseer. Dit verminder ontwikkelingskoste, maar verhoog die kanse dat politieke onstabiliteit uitset kan benadeel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Libi\u00eb se 1,8 miljoen vate per dag van olie-uitvoere kan opgedeel word in twee kategorie\u00eb. Die eerste kom uit &#8216;n deel naby die land se westelike grens en word uitgevoer vanuit &#8216;n enkele groot terminaal net wes van Tripoli.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tweede bekken is teen die land se oostelike streek en word uitgevoer vanuit &#8216;n verskeidenheid van fasiliteite in die ooste. Libi\u00eb se bevolking is dus in twee verdeel: Leier Moammar Gadhafi se magsbasis is in Tripoli in die verre weste, en die opposisie is gekonsentreer in Benghazi in die ooste, met &#8216;n 600 kilometer-wye en byna le\u00eb woestyn tussenin.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het tot gevolg gehad dat die land in twee politieke faksies verdeel is, met twee energieproduksie gebiede, asook twee olie-uitvoerinfrastrukture. Ekonomies ten minste, hou hierdie feit die belofte van &#8216;n uitgerekte konflik in &#8211; ongeag van wat gebeur met Gadhafi of enige politieke veranderinge nadat hy vertrek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">As &#8216;n burgeroorlog uitbreek, sal elke kant sy eie bron van inkomste h\u00ea om die konflik te voed. Daar is dalk nie &#8216;n aanval op die energiesektor nie, maar die bedreigings vir stabiliteit &#8211; openlik en ge\u00efmpliseer &#8211; is voldoende om meeste internasionale olie-maatskappye wat in Libi\u00eb is, te laat besluit het om hul personeel te onttrek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En buitelandse personeel is onontbeerlik. Met 6,5 miljoen mense, kan Libi\u00eb se klein bevolking eenvoudig net nie die hoeveelheid kundiges en ingenieurs oplewer wat &#8216;n redelike groot energie-sektor vereis om te kan uitvoer nie. Die Libi\u00ebrs se arbeidsmag beskik eenvoudig nie oor die nodige diepte nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Buitelandse maatskappye besit reeds meeste van die beleggings en doen al die swaar werk. Binne die afgelope 24 uur het ons gesien hoe die eerste verlaging in produksie &#8211; ongeveer 100,000 vate per dag  &#8211; <a href=\"http:\/\/www.reuters.com\/article\/2011\/02\/22\/us-markets-oil-idUSTRE71192R20110222\">byt,<\/a> en dis sekerlik nie die laaste vermindering nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit gaan &#8216;n kopseer vir die Italiaanse energiereus ENI word. Rome se verhouding met Libi\u00eb bestaan letterlik sedert die tyd van die Romeinse Ryk. ENI is ingeplant in die Noord-Afrikaanse staat sedert 1959 en het nog nooit sy bedrywighede afgeskaal nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs in die donker dae van Libi\u00eb se twis met die Weste in die 1980&#8217;s, het ENI geboor. ENI produseer 250.000 vate per dag in Libi\u00eb, wat verantwoordelik is vir 15 persent van die Italiaanse firma se w\u00eareldwye uitset.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Itali\u00eb, via ENI, is ook Libi\u00eb se enkele grootste olie-verbruiker. Daar l\u00ea baie risiko&#8217;s en min kanse voor in ENI se toekomstige verhouding met Libi\u00eb.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\">\u043c\u0435\u0434\u0438\u0446\u0438\u043d\u0441\u043a\u0443\u044e \u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inforesist.org\/morskaya-dostavka-spetsifika-i-preimushhestva-na-fone-zheleznodorozhnogo-transporta\/\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Libi\u00eb se politieke twis het reeds begin om sy energieproduksie te kortwiek, en dit is net die begin. In teenstelling met energie in die meeste Afrika-lande, word byna al Libi\u00eb se olie en aardgas binnelands geproduseer. Dit verminder ontwikkelingskoste, maar verhoog die kanse dat politieke onstabiliteit uitset kan benadeel. Libi\u00eb se 1,8 miljoen vate per &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10035\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onrus en Libi\u00eb se energie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10035","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10035","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10035"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10035\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10035"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10035"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10035"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}