{"id":10028,"date":"2011-02-22T05:20:10","date_gmt":"2011-02-22T05:20:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10028"},"modified":"2011-02-22T05:20:10","modified_gmt":"2011-02-22T05:20:10","slug":"brics-bakstene-wat-swaar-gaan-raak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10028","title":{"rendered":"Brics, &#8216;n steen des aanstoots"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Suid-Afrika het uitendelik &#8216;n tree gegee om tot die &#8220;elite&#8221; groepering van Bric-lande (Brasili\u00eb, Rusland, Indi\u00eb en China) te tel, nadat ondersteuning deur China en Rusland vir Pretoria se toetrede gekom het. Daar word verwag dat Suid-Afrika formeel aanvaar sal word as &#8216;n nuwe lid in April. Bric sal dan Brics word.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Maar wat behels die inskakeling by die nuwe &#8220;boustene&#8221;, Brics?<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Bric-lande oefen ongetwyfeld belangrike diplomatieke en ekonomiese invloed uit in wat nou as &#8216;n multi-pol\u00eare w\u00eareldorde beskou kan word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Bric-lande is die vier grootste ekonomie\u00eb in die ontwikkelende w\u00eareld en Goldman Sachs het voorspel dat, danksy die vinnige groeikoerse, hulle gekombineerde ekonomie\u00eb di\u00e9 van die huidige rykste lande binne die volgende vier dekades kan inhaal.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Byna 40% van die w\u00eareld se totale buitelandse valutareserwes is in di\u00e9 vier gekonsentreer. Hulle verteenwoordig meer as 40% van die w\u00eareld se bevolking en meer as &#8216;n kwart van die w\u00eareld se grondgebied.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anders as die meeste Westerse lande, hanteer die Brics (met die uitsondering van Rusland) die w\u00eareldwye ekonomiese resessie relatief goed. Dit was deels as gevolg van hul onortodokse ekonomiese beleidsrigtings, wat afgewyk het van die sogenaamde Washington-konsensus. Die Brics, veral China, het &#8216;n sleutelrol gespeel in onlangse globale groei gedurende die resessie en het aktief &#8216;n rol gespeel in die hervorming van die internasionale finansi\u00eble stelsel in die G20.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kortom, maak die besluit om toe te tree op papier baie goeie sin, maar te midde van Suid-Afrika se skynbare diplomatieke triomf bly &#8216;n aantal vrae onbeantwoord oor die politieke implikasies van die besluit.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is munt uit die herposisionering van Suid-Afrika se toetrede tot &#8216;n diplomatieke blok te slaan, ongetwyfeld. Maar wat? Hoe pas dit by die land se bre\u00ebr globale strategie in?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een ooglopende kwessie is die feit dat menseregte nie in een van die lidlande hoog aangeslaan word nie. Gaan hierdie gebrek uiteindelik binnelandse politieke sake be\u00efnvloed?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander kwessies, soos mededinging tussen China en Indi\u00eb, China se historiese alliansie met Pakistan, Beijing se veldtog teen Indi\u00eb se (en Japan se) bod vir die Verenigde Nasies Veiligheidsraad van permanente lidmaatskap en onopgeloste grens geskille tussen Beijing en Delhi, gaan Suid-Afrika se aandag ook opeis. Dis &#8216;n ver tree weg van Westerse politieke aangeleenthede wat voorheen Suid-Afrika ingesluit het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sogenaamde &#8220;demokratisering&#8221; van globale besluitnemingsliggame, soos die VN, en internasionale finansi\u00eble instellings, die W\u00eareldbank en die Internasionale Monet\u00eare Fonds, pryk hoog op die Bric-lande se agenda.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Benewens die noord-suid en ryk-arm diskoers, het Suid-Afrika Bric minder nodig as voorkeurhandelsvennoot as andersom. Die W\u00eareldbank het aangetoon dat dit baie makliker in Suid-Afrika is om sake te doen as in enige van die Bric-lande aangesien hulle gebuk gaan onder tariefstruikelblokke sowel as komplekse en beperkende binnelandse regulasies. As sodanig, is dit onvrugbare grond vir opbrengs en belangrike handels-en beleggingsgeleenthede.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se posisie as leier van die Afrika-kontinent het aan die land &#8216;n sekere&nbsp; internasionale gewig verleen. Ons land se toetrede tot Brics het egter aan China die trofee oorhandig as Afrikaleier. Daardie bakstene gaan dalk swaar begin weeg in ons bagasie&#8230;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/rating-casino\/\">online casper games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/63481-eks-rukovoditelyu-xarkovskoj-strojfirmy-grozit-12-let-tyurmy.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika het uitendelik &#8216;n tree gegee om tot die &#8220;elite&#8221; groepering van Bric-lande (Brasili\u00eb, Rusland, Indi\u00eb en China) te tel, nadat ondersteuning deur China en Rusland vir Pretoria se toetrede gekom het. Daar word verwag dat Suid-Afrika formeel aanvaar sal word as &#8216;n nuwe lid in April. Bric sal dan Brics word. Maar wat behels &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10028\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brics, &#8216;n steen des aanstoots&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10028","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10028","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10028"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10028\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10028"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10028"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10028"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}