{"id":10023,"date":"2011-02-21T16:40:49","date_gmt":"2011-02-21T16:40:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10023"},"modified":"2011-02-21T16:40:49","modified_gmt":"2011-02-21T16:40:49","slug":"onrus-in-libie-kring-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10023","title":{"rendered":"Libi\u00eb by breekpunt"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dit wil voorkom asof die onrus in Libi\u00eb versprei van die ooste van die land na die hoofstad Tripoli. Volgens die eerste verslae, was swaar geweervuur gehoor in die sentrale deel van Tripoli asook ander distrikte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Libiese lugmag het milit\u00eare installasies in Libi\u00eb aangeval, volgens die BBC. Al Jazeera s\u00ea dat lugmagvegters op skares betogers gevuur het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens vroe\u00ebre berigte van Al Jazeera is 61 mense reeds dood. Ander onbevestigde verslae s\u00ea betogers het die hoofkwartier van die Al-Jamahiriya Twee televisie en Al-Shababia aangeval sowel as ander regeringsgeboue oornag in Tripoli.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">British Petroleum het na bewering ges\u00ea hy gaan sy personeel uit Libi\u00eb ontruim en skort sy aktiwiteite as gevolg van massiewe onrus op. Die Spaanse minister van buitelandse sake Trinidad Jimenez het ges\u00ea dat EU-lidlande die moontlike ontruiming van die Europese burgers uit Libi\u00eb ko\u00f6rdineer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vliegtuig van Turkish Airlines was vir Turkse burgers gere\u00ebl om hulle uit Benghazi te ontruim, maar is geweier deur Libiese owerhede en het teruggekeer na Turkye.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Besonderhede is skraps met betrekking tot die aantal betogers en die erns van die botsings in Tripoli. Botsings tussen die betogers en die veiligheidsmagte vind plaas in meestal die oostelike stede van die land en in Benghazi in die besonder, waar die opposisie van die Libiese leier Moammar Gadhafi gekonsentreer is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Seif al-Islam, een van die leier se seuns, het in &#8216;n toespraak ges\u00ea dat hy die goedkeuring van sy vader en elemente binne die milit\u00eare opset het, en dat die weermag en nasionale wag sal optree teen &#8220;oproerig elemente&#8221; om die verspreiding van onrus te keer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tog werp onbevestigde berigte van soldate wat dros in Benghazi en Al Bayda in die ooste van Libi\u00eb gister, en die onrus in Tripoli tans, &#8216;n beslissende mate van twyfel oor die regime se vermo\u00eb om te reken op die volle lojaliteit en die vermo\u00eb van die weermag om die situasie onder beheer te hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\">\u043c\u0435\u0434\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u0434\u043b\u044f \u0433\u0430\u0438 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.theinsider.ua\/rus\/politics\/54eb7edf432fb\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit wil voorkom asof die onrus in Libi\u00eb versprei van die ooste van die land na die hoofstad Tripoli. Volgens die eerste verslae, was swaar geweervuur gehoor in die sentrale deel van Tripoli asook ander distrikte. Die Libiese lugmag het milit\u00eare installasies in Libi\u00eb aangeval, volgens die BBC. Al Jazeera s\u00ea dat lugmagvegters op skares &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10023\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Libi\u00eb by breekpunt&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10023","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10023","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10023"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10023\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10023"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10023"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10023"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}