{"id":10016,"date":"2011-02-21T05:02:59","date_gmt":"2011-02-21T05:02:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10016"},"modified":"2011-02-21T05:02:59","modified_gmt":"2011-02-21T05:02:59","slug":"bruines-ontdek-hul-etnisiteit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10016","title":{"rendered":"Bruines ontdek hul etnisiteit"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dat die ANC verbete is om die Wes-Kaap terug te vat, blyk sekerlik uit die jongste voorgestelde wysigings aan die Wet op Gelyke Indiensneming.&nbsp; Dit gaan tot gevolg h\u00ea dat nasionale demografiese syfers vir kwota-aanstellings voortaan gebruik sal moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Provinsiale bevolkingsyfers word tans aangewend, wat bruin mense in die Wes-Kaap bevoordeel omdat hulle die grootste bevolkingsgroep in die provinsie is, met swart in die tweede plek en wit in die derde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens navorsing van die vakbond Solidariteit sal bykans &#8216;n miljoen mense \u2013 oftewel 80% van alle ekonomies aktiewe bruin mense in die Wes-Kaap \u2013 hul werk kwyt wees as die regering met di\u00e9 wysigings volhard.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Natuurlik gaan die verwikkelinge &#8216;n wig tussen bruin en swart indryf, maar dis waarskynlik ook &#8216;n manier vir die ANC om die bruines te dwing om te besluit op watter stoel hulle wil sit. Die een stoel wat die voordele wat RA inhou onder die vlerk van die ANC of wit beskerming onder die DA, wat eintlik maar geen beskerming in die werkplek beteken nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voordeel van die ANC se wysigingsvoorstelle is dat etnisiteit ten minste as &#8216;n werklikheid in die politieke kalklig tree. Onder bruin intellektuele stemme wat vroe\u00ebr aanspraak gemaak het op &#8220;swartheid&#8221;, smalend na etnisiteit verwys het of die re\u00ebnboognasie se lof besing het, het konsternasie losgebars.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boere wat bruin plaaswerkers met swart arbeiders vervang, sal baat vind by laer lone met s\u00f3 &#8216;n stap. Dieselfde sal in die klere- en boubedryf gebeur. Dit is waarskynlik nog net die provinsiale rasprofiel in die Wes-Kaap wat keer dat bruin arbeid afgeskaf word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free bet on sign up no deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dat die ANC verbete is om die Wes-Kaap terug te vat, blyk sekerlik uit die jongste voorgestelde wysigings aan die Wet op Gelyke Indiensneming.&nbsp; Dit gaan tot gevolg h\u00ea dat nasionale demografiese syfers vir kwota-aanstellings voortaan gebruik sal moet word. Provinsiale bevolkingsyfers word tans aangewend, wat bruin mense in die Wes-Kaap bevoordeel omdat hulle die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10016\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bruines ontdek hul etnisiteit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10016","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10016","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10016"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10016\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10016"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10016"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10016"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}