{"id":10000,"date":"2011-02-18T06:16:25","date_gmt":"2011-02-18T06:16:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10000"},"modified":"2011-02-18T06:16:25","modified_gmt":"2011-02-18T06:16:25","slug":"iran-stuur-2-oorlogskepe-na-suez","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10000","title":{"rendered":"Iran stuur 2 oorlogskepe na Suez"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Iran het met Egiptiese amptenare ooreengekom om twee van sy oorlogskepe na die Suez-kanaal te stuur, het Iran se Press TV berig. Die Suezkanaalowerheid s\u00ea egter dat nog geen skepe van Iran toestemming verkry het om deur di\u00e9 waterweg te vaar nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Israeliese minister van buitelandse sake Avigdor Lieberman het gister ges\u00ea dat Iran beplan om twee oorlogskepe deur die kanaal na Siri\u00eb te stuur, deur die oostelike Middellandse See, teen Israel se kus. Hy het die skuif as &#8216;n &#8220;provokasie&#8221; beskryf.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is bedoel as &#8216;n duidelike provokasie teen Israel, en is ook &#8216;n poging deur Iran om die fokus te verander van die feit dat, terwyl Tehran die ondergang van die Egiptiese regering verwelkom, hulle op die oomblik &#8216;n probleem op die tuisfront ervaar waar &#8216;n sekere deel van hul eie mense graag wil sien dat die regime ook val, &#8221; het Jonathan Spyer, &#8216;n politieke wetenskaplike in Tel Aviv, aan Bloomberg ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kommer dat die onrus in Egipte die kanaal sal ontwrig het oliepryse die hoogte in laat skiet op 2 Februarie. Die 190 kilometer-Suez dra ongeveer 2,5 persent van die w\u00eareld se olie-uitvoere, volgens Goldman Sachs, en is &#8216;n belangrike roete vir skepe wat Asiatiese verbruikersgoedere na Europa vervoer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die re\u00ebls wat navigasie deur die Suez beheer &#8211; die internasionale re\u00ebls &#8211; kan geen vaartuig wat deur die Suezkanaal wil vaar, verbied word as daar nie oorlog tussen Egipte en die betrokke land heers nie, het die kanaalowerhede egter laat blyk.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skepe is &#8216;n Britse 1960-era Mk-5 fregat en sy diensvaartuig, volgens Israel se Yedioth Ahronot-koerant.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lieberman, wat di\u00e9 opmerkings gemaak het tydens &#8216;n toespraak in Jerusalem voor Amerikaanse Joodse leiers, het ges\u00ea &#8216;n ander provokasie deur Iran was die Oktoberbesoek aan die suide van Libanon deur Iranse president Mahmoud Ahmadinejad. Die Israeliese minister het Ahmadinejad met Hitler vergelyk in &#8216;n onderhoud wat in Newsweek in Desember gepubliseer is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n  Lid van die Amerikaanse Nasionale Veiligheidsraad wat onder presidente Gerald Ford, Jimmy Carter en Ronald Reagan gedien het en Withuisraadgewer gedurende die 1979-81 gyselaarkrisis in Iran was, het in &#8216;n telefoniese onderhoud ges\u00ea: &#8220;Sover ek weet, is dit nie &#8216;n aanval op enige iemand nie. Dit is moeilik om te sien hoe di\u00e9 twee skepe &#8216;n bedreiging vir Israel inhou.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die internasionale gemeenskap moet verstaan dat Israel nie vir ewig hierdie soort provokasies kan ignoreer nie,&#8221; het Lieberman aan sy gehoor ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/instrument\/\">\u0438\u043d\u0441\u0442\u0440\u0443\u043c\u0435\u043d\u0442\u043e\u0432 \u0430\u0440\u0441\u0435\u043d\u0430\u043b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/fakty.ua\/246431-prokuratura-harkovcshiny-podozrevaet-otca-v-ubijstve-trehletnego-syna\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Iran het met Egiptiese amptenare ooreengekom om twee van sy oorlogskepe na die Suez-kanaal te stuur, het Iran se Press TV berig. Die Suezkanaalowerheid s\u00ea egter dat nog geen skepe van Iran toestemming verkry het om deur di\u00e9 waterweg te vaar nie. Die Israeliese minister van buitelandse sake Avigdor Lieberman het gister ges\u00ea dat Iran &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10000\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Iran stuur 2 oorlogskepe na Suez&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10000","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10000","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10000"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10000\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10000"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10000"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10000"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}