{"id":43,"count":98,"description":"Joseph Secr&egrave;ve is gebore te Roodepoort op 21 November 1973. Hy was op Laerskool Roodepoort-Wes en het gematrikuleer aan Ho&euml;rskool die Adelaar in Witpoortjie in 1991. Daarna is hy RAU toe waar hy 'n B.A.- (Geesteswetenskappe) graad behaal het, met hoofvakke sielkunde en sosiologie in 1995. In 1997 behaal hy die graad B.A. (Honneurs) in sielkunde aan dieselfde universiteit. Sedert 1998 woon hy in Nederland waar hy 'n rukkie gewerk het en hy is tans 'n paar maande weg van sy doktoraal in sosiale sielkunde aan die Universiteit van Amsterdam. Daarnaas is hy 'n ongeneeslike boekwurm en beywer hy homself vir die taalstryd om die behoud van Afrikaans. <strong><a><\/a><\/strong>","link":"https:\/\/praag.co.za\/?cat=43","name":"Joseph Secreve","slug":"c24-joseph-secreve","taxonomy":"category","parent":10,"meta":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/categories\/43","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/categories"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/taxonomies\/category"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/categories\/10"}],"wp:post_type":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fposts&categories=43"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}