Die ondergang van die Weste...? Oor 15 jaar gaan die helfte van Nederland se bevolking Moslem wees, onder andere. Reeds is 50% van alle babas in België van Moslem-ouers. Sowel Frankryk as Duitsland gaan oor 39 jaar Islamitiese republieke wees.
Aktueel, aktief, Afrikaans
Die ondergang van die Weste...? Oor 15 jaar gaan die helfte van Nederland se bevolking Moslem wees, onder andere. Reeds is 50% van alle babas in België van Moslem-ouers. Sowel Frankryk as Duitsland gaan oor 39 jaar Islamitiese republieke wees.
In hierdie program gesels Karin Roodt, redaktrise van praag.co.za, oor die komende stemming in die Algemene Vergadering van die VN wat waarskynlik op 'n Palestynse staat gaan uitloop. Daar word ook oor strategiese kwessies in die Midde-Ooste gepraat. Klik op hierdie skakel.
In hierdie program bespreek Dan en Karin Roodt die redes waarom Clive Derby-Lewis nie op parool vrygelaat is nie.
Klik op hierdie skakel.