Jy is hier: Tegnologie Wetenskap

Wetenskap

Nuwe robotpak kan verlamdes help loop

E-pos Afdruk PDF

17:44:54 'n Japannese professor het robotpakke (klere) vir verlamde mense ontwerp wat hulle help om weer te loop deur hulle volgende beweging te

Image
'n Robotpak
bespeur en hulle spiere te laat beweeg.


Laas Opdateer op Donderdag, 09 Oktober 2008 17:22 Lees meer...

Sonkarre voor steil toets in Suid-Afrika

E-pos Afdruk PDF

16:49:57 Die eerste sonkrag-aangedrewe motorwedren in Afrika is uiteindelik aan die gang met sewe spanne van Suid-Afrika, Indië, Japan en Maleisië wat na verwagting die kwarteindrondte Maandagaand op Beaufortwes bereik.

Die wedren het Sondag in Pretoria begin en ses sonkrag-aangedrewe motors en 'n bromponie wat deur hoë-kragbrandstof aangedryf word, word voor die einde van die week in Durban verwag.
Laas Opdateer op Dinsdag, 30 September 2008 12:51 Lees meer...

CERN se atoomversneller skop af

E-pos Afdruk PDF

Die wêreld se kragtigste atoomversneller sal vandag op 10 September 2008 aangeskakel word vir 'n eksperiment wat 20 jaar sal duur om die geheime van die heelal te ontsluit.

Lees meer...

JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL