
Saketegnologie
Microsoft Word-verkope verbied

Microsoft verseker Web Office XML-patent
Microsoft is van plan om hulle XML-gebaseerde (sien Wikipedia vir meer oor XML http://en.wikipedia.org/wiki/XML) Office-spesifikasies en ander formate beskikbaar te stel en beloof ook om nie gebruikers aan te kla nie. Maar soos altyd met Microsoft is daar ander patente binne die program waarvan hulle nie afstand gaan doen nie en ook nie beskikbaar gaan stel nie.
Google se skoonenergieplan van $4,4 triljoen
07:35:59 Die internetreus Google het Woensdag 'n nuwe nasionale energieplan vir die VSA voorgestel wat die land grootliks van fossielbrandstowwe 
Bladsy 1 van 2

Saketegnologie






