praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Vrydag, 12. Maart 2010

Bygewerk op:04:57:57 PM GMT

Jy is hier: Reis
Facebook Twitter Digg Delicious Stumbleupon Google Bookmarks RSS Feed 
Aantal kere gelees: 11504

Reis

Grasmere, juweel van die Mere-distrik

E-pos Afdruk PDF

ImageSuid-Afrikaners wat êrens in hul lewe in die Verenigde Koninkryk woonagtig was, het almal hulle gunsteling vakansieplek op daardie modderige eiland met sy ryke verskeidenheid aan mense en die natuur. Myne is die Mere-distrik in Cumbria, veral in die laatsomer, as al die bome met die wonderlikste herfskleure geverf is.

Laas Opdateer op Sondag, 13 September 2009 04:57 Lees meer...

Nieu-Seeland is w?reld se beste vakansieplek

E-pos Afdruk PDF

Image
Milford Sound
Twee dorpies in Nieu-Seeland is deur die Amerikaanse webwerf tripadvisor.com aangewys as die gewildste vakansiebestemmings ter wêreld. Milford Sound en Queenstown in dié land beklee ondeskeidelik die eerste en tweede plek.

Milford Sound is ʼn fjord in die suidweste van Nieu-Seeland met ʼn pragtige omgewing en berge waarvan reisigers hou. Queenstown is veral gewild weens die “ekstreme sport” wat mens daar kan beoefen. Philipsburg op Sint-Maarteneiland beklee die derde plek op die lys van honderd gewildste bestemmings ter wêreld.

Laas Opdateer op Maandag, 05 Mei 2008 16:44 Lees meer...