praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Vrydag, 12. Maart 2010

Bygewerk op:04:57:57 PM GMT

Jy is hier: Nuus Suider-Afrika Zuma is MIV-negatief
Facebook Twitter Digg Delicious Stumbleupon Google Bookmarks RSS Feed 
KOMMENTAAR AANGEDRYF DEUR DISQUS
Aantal kere gelees: 306

Zuma is MIV-negatief

E-pos Afdruk PDF

Die ANC se vroueliga het by monde van Nosipho Ntwanambi, adjunkpresident, hulle steun aan pres. Zuma toegesê.

Volgens Ntwanambi is Zuma MIV-negatief en word hy gereeld getoets.

Sy het gesê hulle aanvaar Zuma se verskoning onvoorwaardelik omdat die ANC of sy beleidsrigtings nie enige skade berokken is nie.

Sy het gesê die president het reeds sy fout erken en skadevergoeding betaal.

Beeld berig dat Brian Sokuto, ANC-woordvoerder, gesê het die kwessie is afgehandel en dit verskyn nie op die sakelys vir Maandag se beplande vergadering van die nasionale werkkomitee nie.

Zuma sal inwoners van Guguletu Maandag ontmoet om Mandela se vrylating destyds te vier.










Verwante artikels:


KOMMENTAAR AANGEDRYF DEUR DISQUS